★ Herbivoor - artikels met gnd-identifiseerders ..

                                     

★ Herbivoor

n Herbivoor is n dier wat plantmateriaal vreet. Hierdie term is van die Latynse woord herba en die agtervoegsel -vorus afgelei. In teenstelling met herbivore, vreet karnivore uitsluitend ander diere, terwyl omnivore beide diere en plante vreet.

Herbivore soos takbokke, olifante en perde se tande is aangepas is om plantmateriaal te kneus en te maal. Hulle vreet meestal blare en vrugte, maar kan ook op ander plantdele soos blomme, wortels, sade, bas en nektar voed. Hierdie diere kan gewoonlik nie vleis kou of verteer nie. Sommige plantetende diere sal wel eiers en soms ander dierlike proteïen inneem. Diere wat meer as 5% van hulle dieet met dierlike voeding aanvul, word egter as omnivore geklassifiseer.

Sommige herbivore se dieet is seisoenaal. In die gematigde gebiede, wat deur warm en koue seisoene afgewissel word, is verskillende plante op verskillende tye van die jaar beskikbaar.

Let daarop dat mense omnivore is. Mense wat slegs plante eet word vegetariers genoem.

                                     
  • wat deur aasdiere verlaat word, te gebruik. Roofdier Karnivoor Omnivoor Herbivoor Hierdie artikel is n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit
  • materiaal Folivoor of blare - eter blare Frugivoor vrugte Granivoor sade Herbivoor of plante - eter plante Insektivoor of insekte - eter insekte Limnivoor
  • hulle nie die taai sellulose van plantmateriaal hoef te verteer nie. Herbivoor Omnivoor Lys van soorte - vore Definition: Obligate Carnivore Cats.About
  • proporsies van die ledemate en selfs die band tussen man en vrou Karnivoor Herbivoor Lys van soorte - vore Oorsig van die spysverteringstelsel Besoekdatum 31
  • en dit is nie seker wat hulle gevreet het nie. Hulle was waarskynlik herbivoor en het dalk kelp gevreet. Hulle was veral seediere maar het soos robbe
  • begrensde bevolkings van dieselfde spesie voorstel byvoorbeeld n weiende herbivoor wat deur die een of ander fisiese eienskap van die omgewing geïsoleer
  • tot sy stert. Sy mees buitengewone eienskap is sy tande, wat dié van n herbivoor is, terwyl sy dinosourusverwante, onder meer die Tyrannosaurus rex, vleisvreters
                                     
  • bevolkingsdigtheid asook die beste moontlike balans tussen vervaardigers herbivoor en verbruikers predatoor verg ingewikkelde, langdurige wetenskaplike
  • mis. Hulle vreet mis van n verskeidenheid diere, solank as die dier n herbivoor is. Miskruiers vreet ook sampioene, blare en ander ontbindende materiaal
  • vertoon merkwaardige paraatheid. Gebiede word gemerk met mis. Synde n herbivoor verkies dwergbokke klein hoeveelhede vars blare en lote vrugte en swamme
  • n gebreekte tand of klou van n karnivoor by die oorblyfsels van n herbivoor of n omnivoor gevind. Verskeie gefossileerde tande, veral van dinosourusse
  • boombewoners van die tropiese woude van Sentraal - en Suid - Amerika. Hulle is herbivoor en leef van blare en vrugte. Dit duur dikwels meer as n week voordat
  • die meeste koggelmanders is insekte - eters, hoewel sommige plantetend herbivoor is. n Paar spesies het n gemengde dieet van insekte en plante. Die
  • hemikriptofiet hemiparasiet hemitropies hemiwortelparasiet hemofilie herbivoor hermafroditiese plant hesperidium heteroblasties heterofillie heterogameties
  • Zygomaturus, n buideldraende renoster Hulitherium, n groot buideldraende herbivoor Phascolonus, reusebuidelmuis Palorchestes azael, n buideldraende tapir

Users also searched:

herbivoor, artikels met gnd-identifiseerders. herbivoor,

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →