★ Hidroksied - artikels met gnd-identifiseerders ..

                                     

★ Hidroksied

n Hidroksied is n chemiese verbinding wat die OH − -anioon bevat, wat n hidroksied-ioon genoem word.

Hidroksiede is basisse en die meeste is nie in water oplosbaar nie. Uitsonderings is die hidroksiede van die alkalimetale soos natriumhidroksied NaOH of kaliumhidroksied KOH.

                                     
  • bytsoda genoem. Natriumhidroksied is n anorganiese verbinding. Hierdie hidroksied is goed oplosbaar in water en vorm n sterk basis. Hierdie chemie - verwante
  • laetemperatuur - hidrotermale mineraal. Aluminium het n oktaëdriese koördinasie van vier hidroksied - ione op 1, 86 A en twee suurstofatome op 1, 95 A Natrium het vier suurstomatome
  • chemiese formule is K OH - en word ook bytpotas in leketaal genoem. Hierdie hidroksied is n sterke basis en goed oplosbaar in water. Natriumhidroksied of bytsoda
  • omdat die tande uit hidroksielapatiet bestaan en die fluoried - ioon die hidroksied - ioon kan vervang. Fuoriede word aan tandepasta bygevoeg. Broompentafluoried
  • Euchroïet is n gehidreerde koper arsenaat hidroksied mineraal met formule: Cu2AsO4OH 3H2O. Dit is n glasagtige groen tot smaraggroen mineraal wat in
  • element kom veral as Pm III voor. Daar bestaan n onoplosbare ligbruin hidroksied Pm OH 3. Indien hierdie verhit word vorm dit die oksied Pm2O2. Dit vorm
  • Germaniumsuur of germanium IV hidroksied is n chemiese verbinding met die formule H4GeO4 of Ge OH 4. Die verbinding is amfotêr en kan dus as n suur of
  • in die natuur as die mineraal brusiet aangetref. n Suspensie van die hidroksied in water melk van magnesia het n pH van ongeveer 9, 5 tot 10, 5 en
  • veralgemeen. Sure word gesien as protonskenkers en basisse as protonakseptore. Hidroksied is net een van die moontlike akseptore en water is net een van die moontlike
  • hierdie materiaal aan sure kan hierdie materiaal oplos, omdat dit n hidroksied is. Die teenwoordigheid van fluoried - ione kan help die tande te behoed
                                     
  • bromied, karbonaat, chloraat, chloried, chromaat, sianied, dichromaat, hidroksied jodied, nitraat, sulfaat. Kalium is in 1807 deur Sir Humphry Davy ontdek
  • nog hoër temperatuur word boortrioksied B2O3 gevorm. Boorsuur kan met hidroksied as n suur reageer, hoewel dit gewoonlik tetraborate produseer. Die suur
  • nie - metaaloksied is in hierdie artikel gebruik. Ons kan nog die terme hidroksied en metaal oksied byvoeg. Wat beteken hulle? Dit is die name van vyf omvangryke
  • kristalstruktuur van diaspoor bestaan uit vervormde AlO3 OH 3 - oktaëders. Elke hidroksied - ioon vertoon waterstofbinding met n oksiedioon van n naburige AlO3 OH 3 - oktaëder
  • roes Die monohidraat FeO OH H2O word dikwels na verwys as yster III hidroksied Fe OH 3, gehidreerde ysteroksied, of geel ysteroksied. Yster III oksiedhidroksied
  • word nie. Natrium dryf in water, en ontbind dit ook om waterstofgas en hidroksied ione vry te stel. Wanneer dit fyn genoeg gemaal word sal natrium spontaan
  • te word in anhidriese soute of binêre verbindings soos Al2O3 nie. Die hidroksied is n swak basis en aluminium soute van swak basisse, soos karbonate
  • oppervlak plaas O2 2H2O 4e - 4OH - Die elektrone vir die vorming van die hidroksied anione word verskaf deur yster wat in oplossing gaan: Fe Fe 2 - 2e
  • kan berei word deur die toevoeging van die kadmiummetaal, of sy oksied, hidroksied of karbonaat by hidrojoodsuur. Die verbinding kan ook berei word deur
  • het die element later in 1875 geïsoleer deur die elektrolise van die hidroksied in n KOH oplossing. Hy het die element na sy geboorteland, Frankryk vernoem
                                     
  • vervaardiging van suiwer uraan en ander metale vanuit hulle soute. Die hidroksied in magnesiawater, die sulfaat in Engelse sout, en die sitrate het medisinale
  • hierdie platinum die tempo van suurstofvermindering óf na water, óf na hidroksied of waterstofperoksied. Fotokatalise is die verskynsel waar die katalisator
  • binding van die hidroksielgroep en maak dit n hidroksied - ioon wat ook los kom. Die losse proton en hidroksied sal saam n watermolekuul vorm. Die res van
  • voorbeeld is die reaksie van n arrhenius - suur met n arrhenius - basis hidroksied wat n sout en water oplewer 2 N a O H 2 H C l 2 N a C l H 2 O
  • die ringe gekondenseer word. Die ringe het ook n dun verspreide OH hidroksied - atmosfeer. Soos in die geval van die O2 onstsaan hierdie atmosfeer deur
  • tower grafiese patrone te ontwikkel, word die ink met n oplossing van hidroksied gespuit, wat lei tot die voorkoms van die verborge grafika deur dieselfde
  • vermeerder, sal die uraan omgeskakel word na n hidreerde uraanoksied hidroksied en by hoë pH s sal dit n anioniese hidroksiedkompleks word. Wanneer karbonate
  • kan die oplossing suur word meer hidronium - ione of basies word meer hidroksied - ione Water kan of as suur of basis aan reaksies deelneem. Volgens die
  • waterstofperoksied en osoon. Verskeie stikstof - oksiede kan ook reageer met hidroksied - ione om te sure te vorm. Omdat wolke hitte weerkaats, kan dit die aarde
  • Suiwer water het n neutrale pH danksy die voortgesette dissosiasie tussen hidroksied - en hidronium - ione. Daarom kan dit positiewe metaliese ione en negatiewe

Users also searched:

hidroksied, artikels met gnd-identifiseerders. hidroksied,

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →