★ Houston - artikels met gnd-identifiseerders ..

                                     

★ Houston

Houston is n stad in die deelstaat Texas. Dit is die vierde grootste stad van die VSA met 2.1 miljoen inwoners en naas Dallas-Fort Worth een van die twee groot ekonomiese sentrums van Texas. Die metropolitaanse gebied van Houston het n bevolking van meer as ses miljoen.

Houston staan veral bekend vir sy petrochemiese en lug- en ruimtevaartnywerhede. NASA het sy belangrikste kontrolesentrum in die stad opgerig, sodat "Houston" ook die eerste woord geword het wat op die maan gepraat is. Die metropolitaanse gebied van Houston beskik oor die grootste konsentrasie van mediese navorsingsinstitute in die VSA soos byvoorbeeld die Texas Medical Center een van die besigste Amerikaanse seehawens aan die Golf van Meksiko.

Met n bevolking, wat tussen 1900 en 2005 van 45 000 tot meer as 5.2 miljoen gegroei het, is die metropolitaanse gebied van Houston een van die snelgroeiendste van die VSA. Die agglomerasie strek nou oor tien counties en is die sewende grootste in die land.

Houston is in Augustus 1836 deur die broers Augustus Chapman Allen en John Kirby Allen gestig en is genoem na Sam Houston, die gewilde generaal van die Slag van San Jacinto tydens die Texaanse Onafhanklikheidsoorlog, wie in September 1836 tot die president van die Republiek van Texas gekies is. Die stad is op 5 Junie 1837 geïnkorporeer en James S. Holman het die eerste burgemeester geword. In dieselfde jaar het Houston die hoofstad van die Republiek van Texas geword.

                                     
  • Whitney Elizabeth Houston Newark, New Jersey, 9 Augustus 1963 - Beverly Hills, Kalifornië, 11 Februarie 2012 was n Amerikaanse model, aktrise, rolprentvervaardiger
  • Gavin Houston gebore 10 Desember 1977 is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rol in die televisiereeks The Haves and the Have
  • George F. Houston 11 Januarie 1896 12 November 1944 was n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Frontier Scout 1938
  • reis in Fort Wayne, Indiana, en twee weke later in die Houston Methodist Hospital in Houston gesterf. Hy was toe getroud met sy tweede vrou, Leslie.
  • reeks moorde wat strek van 1970 tot 1973 in Houston Texas. Die misdade, wat bekend geword het as die Houston Mass Murders, het aan die lig gekom nadat
  • Amerika, Guam, en Japan. Die George Bush Interkontinentale Lughawe in Houston is United se grootste passasierspilpunt en hanteer 16.6 miljoen passasiers
  • Toma 1973 Matt Houston 1982 en T.J. Hooker 1982 1973: The Doll Squad 1973: Beyond Atlantis 1973: Toma 1982: Matt Houston 1982: T.J. Hooker Leigh
  • Dit is sowat 1 500 ligjare van hier en na raming 300 miljoen jaar oud. Houston Walter Scott 2005 Deep - Sky Wonders. Sky Publishing Corporation. ISBN 1 - 931559 - 23 - 6
  • vir haar rolle in die televisiereekse Matt Houston 1982 en The New Mike Hammer 1984 1982: Matt Houston 1984: The New Mike Hammer 1984: Playboy Video
  • en Matt Houston 1982 1977: The Bad News Bears in Breaking Training 1991: Kiss and Be Killed 1975: Joe and Sons 1977: Soap 1982: Matt Houston Jimmy Baio
  • sterre, waarvan die helderste een n sigbare helderheid van 5, 7 mag het. Houston Walter Scott 2005 Deep - Sky Wonders. Sky Publishing Corporation. ISBN 1 - 931559 - 23 - 6
                                     
  • Sister Act 2: Back in the Habit 1993 en in die televisiereeks Matt Houston 1982 1977: Telefon 1984: Vultures 1985: The Mothers of the Plaza of
  • n Dag na die Slag van San Jacinto, neem magte van Texas generaal Sam Houston vir die Mexikaanse generaal Antonio Lopez de Santa Anna gevange. 16 Oktober
  • miljoen. Die administratiewe hoofstad is Austin, die grootste stad is Houston en die grootste metropolitaanse gebied is Dallas Fort Worth Arlington.
  • stad van die VSA met 1, 3 miljoen inwoners. Die metropolitaanse gebied van Houston het n bevolking van 6, 3 miljoen. Die stad is bekend vir sy ryk oliemaatskappye
  • lughawe verbind die deelstaathoofstad met die internasionale lughawens van Houston in Texas en die Suidstate - spil Atlanta in Georgia asook streekslughawens
  • 1 record kew - 2338547, besoek op 8 Mei 2016 Cassidy, Frederic Gomes en Hall, Joan Houston Dictionary of American regional English, Harvard University Press, 2002
  • 1545 1602 Esmé Stewart, 3rde hertog van Lennox 1579 1624 Houston 2017, p. 681. Houston Robert A author Hutson, Lorna redakteur 2017 Law &
  • Internasionale Ruimtestasie word lanseer. 20 Desember Nkem Chukwu van Houston in Texas word die eerste vrou om geboorte te skenk aan agt lewendige babas
  • Matagorda County is hier geleë. Die stad is ongeveer 34km suidwes vanaf Houston en is omring met olievelde. Dit het in 1902 dorpstatus verkry. Die bevolking
  • Slaves 1988: Cissy Houston Sweet Inspiration 1993: Alive 1994: Miracle on 34th Street 1996: The First Wives Club 2012: Whitney Houston & Her Family: Voices
  • Louis, Missouri. Gedurende sy finale aanloop by die Ellington lugmagbasis, Houston Texas, vlieg n gans by die bakboordluginlaat in en veroorsaak dat die
  • 1953 Luuk Gruwez, Vlaamse digter, prosaïs en essayis. 1963 Whitney Houston Amerikaanse sangeres 2012 1968 Gillian Anderson, Amerikaanse aktrise
                                     
  • Andrea Bocelli, Toni Braxton, Chicago, Céline Dion, Jackie Evancho, Whitney Houston Jennifer Lopez, Rod Stewart, Barbra Streisand, Westlife en vele ander
  • the globe, Christians are united by Lord s Prayer. Los Angeles Times, in Houston Chronicle, bl. A13, 8 April 2007 Matteus 6: 5 Lukas 11: 2 Die Onse Vader
  • Master Gunfighter 1987: Prison 1992: Fortress 1976: Hunter 1982: Matt Houston 1987: Frank s Place Lincoln Kilpatrick in die Internet - rolprentdatabasis
  • deur die British Thomson - Houston maatskappy in Rugby, Engeland, om elektronmikroskope te verbeter. Die Britse Thomson - Houston maatskappy het aansoek gedoen
  • gee die vliegtuig ongekende lug - tot - lug vermoëns. Hooflugmaarskalk Angus Houston voormalige hoof van die Australiese Weermag, het in 2004 beweer dat die
  • familie na Philadelphia Verenigde State Saam met Edwin Houston stig hy in 1879 die Thomson - Houston Electric Company. Die onderneming smelt in 1892 met die
  • 1987: Blind Date 2001: The Glass House 1980: When the Whistle Blows 1987: Houston Knights 1992: Home Fires 1994: Ellen 1952: Anne Bradstreet, Puritan Poetess

Users also searched:

houston, artikels met gnd-identifiseerders. houston,

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →