★ Hoof- uitvoerende beampte - artikels met gnd-identifiseerders ..

                                     

★ Hoof- uitvoerende beampte

’n Hoof- uitvoerende beampte is die posisie van die mees senior korporatiewe beampte, bestuurder, leier of administrateur in beheer van die bestuur van ’n organisasie. HUB’s lei ’n verskeidenheid van organisasies, insluitend die openbare en private korporasies, nie-winsgewende organisasies en selfs ’n paar regeringsorganisasies. Die HUB van ’n korporasie of maatskappy rapporteer gewoonlik aan die raad van direkteure en is belas om die waarde van die entiteit te maksimeer, wat kan insluit die maksimalisering van die aandeelprys, markaandeel, inkomste of ’n ander element. In die nie-winsgewende- en die regeringsektor, is HUB’s tipies gerig op die bereiking van uitkomste wat verband hou met die organisasie se missie, soos die vermindering van armoede, die verhoging van geletterdheid, ens. Die HUB, as hoof- uitvoerende beampte, kan ook as president, uitvoerende hoof, en besturende direkteur, asook die verteenwoordiger direkteur in Japan bekend staan.

                                     

1. Verdere leesstof

  • Huang, Jiekun, and Darren J. Kisgen. "Gender and corporate finance: Are male executives overconfident relative to female executives?." Journal of Financial Economics 108#3 2013: 822-839. online.
  • Kaplan, Steven N., Mark M. Klebanov, and Morten Sorensen. "Which CEO characteristics and abilities matter?." Journal of Finance 67#3 2012: 973-1007. online.
  • Vancil, Richard F. Passing the baton: Managing the process of CEO succession Harvard Business School Press, 1987.
  • Shleifer, Andrei, and Robert W. Vishny. "A survey of corporate governance." Journal of Finance 52#2 1997: 737-783.
                                     

2. Eksterne skakels

  • Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Hoof- uitvoerende beampte.
  • U.S. Bureau of Labor Statistics - Top Executives: Description and Outlook.
                                     
  • se hoof - uitvoerende beampte Terry Doyle, Nieu - Suid - Wallis se hoof - uitvoerende beampte David Moffett en die Australiese Rugbyunie se hoof - uitvoerende beampte
  • Amerikaanse internet - entrepreneur en mediamagnaat. As stigter en hoof uitvoerende beampte van Amazon.com, Inc., oorspronklik n aanlyn - boekwinkel wat intussen
  • van Dijk gebore 1972 in Helmond dien vanaf 1 April 2014 as die hoof uitvoerende beampte van Naspers. Van Dijk het n M.Sc - graad in ekonometrie van die
  • sakeman. Hy is tans die voorsitter van die direksie en die vorige hoof - uitvoerende beampte van Naspers, n mediagroep wat hom veral toespits op ontluikende
  • Robertsdale, Alabama, 1 November 1960 is sedert 24 Augustus 2011 die Hoof - uitvoerende beampte HUB van Apple Inc., as opvolger van Steve Jobs. Cook is gebore
  • voorsien. So het hy die eerste sakeplan ontwikkel, die eerste hoof uitvoerende beampte aangestel en daarop aangedring dat Wozniak tot die onderneming
  • Andriessen was n professor aan die Universiteit van Amsterdam en hoof - uitvoerende beampte in die bedryfslewe gewees. Hy het tweemaal minister van Ekonomiese
  • vergaderinge. Afhangende van die stelsel kan n burgemeester die hoof uitvoerende beampte van die munisipale regering wees, of slegs n seremoniële rol speel
  • motoronderdele in besit van Renault. Jean - Dominique Senard, die seun van n Franse diplomaat, dien tans as hoof - uitvoerende beampte Amptelike webwerf
  • raadgewende rol sluit die lysting van historiese geboue en antieke monumente in. Simon Thurley fungeer sedert 2002 as die liggaam se hoof uitvoerende beampte


                                     
  • wat tot sy afsterwe in die ouderdom van 78 in 2012 as Sigma se hoof uitvoerende beampte gedien het. Sigma se produkte word uitsluitlik in die onderneming
  • William Rowland is hoof uitvoerende beampte van die Nasionale Raad vir Blindes en n digter en kinderverhaalskrywer. William Peter Rowland is op 7 Maart
  • Europa, die Amerikas, Asië en die opkomende markte. Commerzbank se hoof uitvoerende beampte is Martin Blessing. Commerzbank is gelys op die Frankfurt FWB
  • 27 Februarie 1975 is n Suid - Afrikaanse entrepreneur en die hoof - uitvoerende beampte van Afrihost. Visser is in 2014 as die Institute of IT Professionals
  • Apollo 1 ondersoek het. Nadat hy Nasa verlaat het word hy die hoof - uitvoerende beampte van Eastern Air Lines, n pos wat hy beklee het van 1975 tot 1986
  • Johannesburg, Suid - Afrika geleë. Tiny Rowland was die maatskappy se hoof uitvoerende beampte vanaf 1962 tot 1994. Rowland word deur Nicholas J Morrell opgevolg
  • Ontwikkelingskapitaalbord genoteer. Alec Hogg is die maatskappy se hoof - uitvoerende beampte en voorsitter van die raad van direkteure. Moneyweb lists successfully
  • Mopar en Ram besit en beheer. John Elkann is die voorsitter en hoof uitvoerende beampte van Exor S.p.A., n houermaatskappy wat deur die Agnelli - familie
  • streekkantore in Washington, DC en Pennsilvanië. Die huidige president en hoof uitvoerende beampte is Wallis Annenberg. Die stigting se kernprojekte sluit die Annenberg
  • Nasionale Tesourie. Sy word later as uitvoerende hoof van Transnet aangestel. In 2009 word sy die hoof uitvoerende beampte van die Absa - groep, een van Suid - Afrika
  • 1961 is n Suid - Afrikaanse sakeman. Hy was van 2000 tot 2017 hoof - uitvoerende beampte van meubelhandelaar Steinhoff International Holdings. Hy word
  • of London, gedien en tussen April 2002 en Mei 2015 die amp van hoof uitvoerende beampte van English Heritage beklee. In 2020 is hy as provoos van Gresham
                                     
  • seuns, Donald Trump Jr. en Eric Trump, saam met die langjarige hoof finansiële beampte Allen Weisselberg vir die duur van sy presidentskap die bestuur
  • Linguistiek aan die Universiteit van Johannesburg. Sy is tans die hoof - uitvoerende beampte van die Suid - Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns. Sy matrikuleer
  • Martin Kriel gebore 14 September 1969 in Johannesburg is die hoof uitvoerende beampte van die Suid - Afrikaanse burgerregte - organisasie AfriForum. Kriel
  • provinsiale wetgewer kies die premier van Gauteng, die provinsiale hoof - uitvoerende beampte van Gauteng. Die wetgewer kan die premier dwing om te bedank deur
  • die hoof - uitvoerende beampte van die federale regering en die opperbevelvoerder van die Amerikaanse Gewapende Magte. Die president is die hoof - verkose
  • Hy was voorsitter en hoof uitvoerende beampte van Starbucks van 1986 tot 2000 en weer van 2008 tot 2017, sowel as sy uitvoerende voorsitter vanaf 2017
  • deur PSG Group Limited besit word. In 2010 was Willem Theron die hoof - uitvoerende beampte HUB Amptelike webwerf en Hierdie artikel is n saadjie. Voel
  • gebore 28 Mei 1969 is n Irannees - Amerikaanse sakeman en die hoof uitvoerende beampte HUB van Uber. Khosrowshahi was voorheen HUB van Expedia Group

Users also searched:

hoof- uitvoerende beampte,

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →