★ Houtbaai - artikels met gnd-identifiseerders ..

                                     

★ Houtbaai

Die eerste skriftelike verwysing na Houtbaai is in 1607 toe John Chapman van die Engelse skip Consent daarna verwys het as Chapmans Chaunce is ou Engels vir chance.

Toe die Verenigde Oos-Indiese Kompanjie in 1652 in Tafelbaai geland het hulle hout nodig gehad om strukture op te rig onder andere die eerste fort. Daar was egter nie genoegsame goeie hout in die baai nie en die VOC moes verder weg soek. So het hulle die bos aan die suidekant van Tafelberg ontdek en dit het hulle nie lank geneem om n buitepos daar te vestig nie.

Jan van Riebeeck het in sy geskrifte daarna verwys as t Hout Baaitjen en dit die mooiste bos in die wêreld genoem. Vandag is daar egter nie veel van die bosse oor nie.

                                     

1. Geografie

Houtbaai word aan drie kante omring deur berge en dit is net die suide waar dit aan die see grens wat plat is. In die noorde grens dit aan Oranjekloof wat deel uitmaak van die Tafelberg Nasionale Park. In die noordweste lê die Twaalf Apostels, en in die weste Klein Leeukop, Karbonkelberg, Kapteins piek en die Sentinel. In die ooste grens dit aan Vlaakenberg, Skoorsteenberg en Constantiaberg.

Daar is drie paaie wat uit Houtbaai lei. Die eerste gaan noordwes langs die Twaalf Apostels verby na Llandudno en Kampsbaai, die tweede gaan in die noordooste tussen Oranjekloof en Vlaakenberg oor Constantianek na Constantia.

Die laaste pad genaamd Chapmanspiek-rylaan loop suid teenaan die kus na Noordhoek. Dit is deur gevangenis gebou en amptelik op 6 Mei 1922 geopen deur die goewerneur-generaal Prins Arthur van Connaught. Dit het ongeveer sewe jaar geneem om te bou teen n koste van R40 000. Die pad is gereeld gesluit as gevolg van rotsstortings en is in 2004 herbou en omskep in n tolpad.

                                     

2. Besienswaardighede

Die bronsluiperd wat op die rotse staan in Florabaai is aan Houtbaai geskenk deur die plaaslike beeldhouer Ivan Mitford Barbeton. Dit is ter nagedagtenis aan al die luiperds wat in die woude gebly het. Die laaste Kaapse luiperd is in 1930 geskiet. Die ou hawe by Florabaai is die enigste ooblyfselfs van die tyd toe daar mangaan gemyn is tussen 1909 en 1911 teen die hange van Constantiaberg.

                                     
  • Die NG gemeente Houtbaai is n gemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in die Kaapstadse voorstad Houtbaai Die gemeente het op 11 Junie 2014 van
  • Duikereiland is n eiland net suid van Houtbaai naby Kaapstad in Suid - Afrika. Die eiland is 77 meter by 95 meter groot, met n oppervlak van ongeveer 0
  • Retreat, Bergvliet, Kreupelbosch, Meadowridge en Constantiaheuwels in. Houtbaai is tot 2014 as t ware n gemeente binne n gemeente bedien en het sedert
  • kronkel hoog bo die see in die kranse al langs die Skiereiland, vanaf Houtbaai tot by Noordhoek. Die pad is tussen 1915 en 1922 gebou en is 11 km lank
  • Alexander Frew 24 Oktober 1877, Newmilns, Ayrshire, VK - 29 April, 1947, Houtbaai is n Springbokrugbyspeler en Suid - Afrika se sesde Springbokkaptein. Die
  • Tafelbaai en Houtbaai se hawens. Hierdie krap het wêreldwyd bekend geraak as n aggressiewe indringer en word tans ondersoek in Houtbaai met die moontlikheid
  • uit die skouspelagtige natuurskoonkuspad van Chapmanspiek, wat lei uit Houtbaai of via die bergpad Ou Kaapseweg wat deur die pragtige Silwermyn Natuurreservaat
  • of iets wat duik n duik - aksie uitvoer Duikereiland, eiland suid van Houtbaai naby Kaapstad in Suid - Afrika. Duikerbessie, klein bladwisselende boom wat
  • gespeel. Hy sterf op 14 April 2020 in die ouderdom van 71 aan longkanker in Houtbaai Kaapstad. Gresse, Johann 15 April 2020 Transvaal - en Boklegende verloor
  • Kaapstad, Suid - Afrika. Dit verbind Constantia met Houtbaai in die weste. Dit is een van drie passe wat Houtbaai met die res van die stad verbind en, saam met
  • Port Elizabeth, Suid - Afrika Valsbaai aan Kaapse Skiereiland, Suid - Afrika Houtbaai by Kaapstad, Suid - Afrika Grand - Baie, toeristestrand in Mauritius Amerikas


                                     
  • of the Bushveld in Barberton ontwerp. Die bronsbeeld van n luiperd in Houtbaai waar hy gebly het, is sy werk. Die beeldhouwerk van Peter Pan by die Rooi
  • en Lemoenkloof en in n suidwestelike rigting. Daarna mond dit uit in Houtbaai Sy water word opgevang in die Woodheaddam, Hely - Hutchinsondam, Victoriadam
  • Tafelbergreeks wat oor Kampsbaai uitkyk. Die reeks strek oor 6 km, amper tot by Houtbaai Dit bestaan eintlik uit agttien pieke en sluit die Sint Petrus - Sint
  • tans is daar nog net twee populasies by Vishoek en die Karbonkelberg by Houtbaai Die struik is regop en word slegs 50 cm hoog en dra blomme van Julie tot
  • Serruria collina flagellaris. Hierdie subspesie kom op die Karbonkelberg by Houtbaai op die Kaapse Skiereiland voor. Die struik sprei uit en word slegs 1, 0 m
  • die omgewing van Houtbaai om landbou in die omgewing te ontwikkel. Pieter Jansz van der Westhuisen stig die grootste plaas in Houtbaai genaamd Kronendal
  • hulle het vier seuns, van wie Ivan Mitford - Barberton, die beeldhouer, in Houtbaai gewoon het. In 1916 verander hy sy van na Mitford - Barberton. af Krüger
  • Harold Skaife, 12 Desember 1889, Londen, Engeland 6 November 1976, Houtbaai Suid - Afrika n insekkundige en stigter van die Natuurlewevereniging van
  • gebou. Sy laaste projek 1887 was die Victoria - pad van Kampsbaai na Houtbaai in die Kaapse Skiereiland. Thomas Bain was ook een van die eerste Suid - Afrikaanse
  • Graaff - Reinet en die Pretoriase Kunsmuseum. Laubscher was 86 toe hy op 22 Mei 2013 in Houtbaai oorlede is. Wêreldspektrum, Vol. 16, 202 - 203, ISBN 0 908409 57 5
  • uit Tafelbaai, loop dit net oos van Duikerpunt en onder Karbonkelberg by Houtbaai op die rotse. Ongeveer 30 man oorleef nie die ramp nie. Deur die jare heen
                                     
  • met hul dogters Sofia en Kateline in Houtbaai in die Wes - Kaap. Op die beroemde Chapmanspiek - rylaan bokant Houtbaai is n rotsformasie in 2012 vernoem na
  • Retreat, Heathfield, Bergvliet, Dieprivier en gedeeltes van Constantia en Houtbaai ingesluit. Met die afstigting van die NG gemeente Constantia in 1968, het
  • Hermanus Hermon Herold Heroldsbaai Hoeko Hoekwil Hopefield Hotagterklip Houtbaai Infanta Jacobsbaai Kaapstad Kalbaskraal Karatara Keurboomstrand Khayelitsha
  • Wes - Kaap. Dit kom daarom wydverspreid in die Kaapse Skiereiland veral by Houtbaai by Caledon en Hermanus en in die Franschhoekberge voor. Orals verdring
  • persoon geword om as lyfbranderryer die reusagtige branders by Dungeons in Houtbaai naby Kaapstad aan te durf. Hy moes n handskeerbordjie gebruik om genoeg
  • ouderdom van ses het hy saam met sy ouers na Kaapstad verhuis. Hy het in Houtbaai grootgeword en aan die Hoërskool Jan van Riebeeck skool gegaan. Botha het
  • na vastelande en eilande, in 2002 uitgegee deur Hawesending Tafelbaai, Houtbaai Kalkbaai. Oranjerivier tot Stormsrivier. Klassis Boland se twintig gemeentes
  • Kustenaar Sonder Formele Opleiding, in Belville, Kaapstad. In sy ateljee in Houtbaai het Paul met n impasto tegniek dik industriële pasta wat aangemaak word

Users also searched:

houtbaai, artikels met gnd-identifiseerders. houtbaai,

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →