★ Hipofise - artikels met gnd-identifiseerders ..

                                     

★ Hipofise

Die pituïtêre klier of hipofise is n endokriene klier, wat so groot soos n ertjie is en gelee is in die skedelbasis reg onder die brein. Dit lê in n klein, benige holte. Die hipofise skei vele hormone af. Die hormone wat afgeskei word reguleer homeostase, insluitend trofiese hormone wat ander endokriene kliere stimuleer. Dit word funksioneel verbind aan die hipotalamus.

Die hipofise word in twee dele verdeel, die adenohipofise of voorkwab en die neurohipofise of agterkwab. In die adenohipofise word n hele aantal hormone geproduseer wat insluit: groeihormoon GH, tiroïed-stimulerende hormoon TSH, kortikotropien ACTH, gonadotrope hormone, follikel-stimulerende hormoon FSH, luteïniserende hormoon LH en prolaktien. Die agterkwab is betrokke by vogregulering in die liggaam. Twee homone wat in die hipotalamus geproduseer word hier geberg nl. anti-diuretiese hormoon ADH en oksitosien.

                                     

1. Funksies van die hormone

GH is betrokke by die beheer van groei in die mens en beïnvloed slegs sekere tipes selle. Daar is byvoorbeeld n direkte uitwerking op weefselselle i.p.v. op endokriene kliere.

TSH stimuleer die tiroïed skildklier dat skildklierhormone tiroksien en trijodotironien daarin vervaardig word.

ACTH stimuleer die bynierskors om bynierhormone te vervaardig.

Gonadotrope hormone het n invloed op die ovaria en die testes.

FSH bevorder die groei en rypword van follikels blasies waarin die eiersel lê in die ovaria by die vrou en dit bevorder spermatogenese by die man in die testes. Lg. geskied deur stimulasie van die Sertoliselle betrokke by rypword van sperm.

LH is ook n geslagshormoon soos FSH. By die vrou stimuleer dit eiersel-rypwording en ovulasie. By die man speel dit n rol in die vorming van die manlike hormoon testosteroon.

Prolaktien word vrygestel tydens swangerskap en laktasie.

                                     
  • die brein inwerk. Hier speel die pituïtêre klier of hipofise n uiters belangrike rol. Die hipofise is n klein orgaan wat in die basis van die skedel
  • word aan versteurings in die sintese van die regulerende hormone van die hipofise n Te lae hormoonproduksie kan behandel word deur die hormone of derivate
  • menstruele siklus word deur die produksie van die hormone van die anterior hipofise beheer. Die follikelstimulerende hormoon FSH beïnvloed nie net die ovaria
  • die bloed uit. AI die hormoonproduserende kliere in die liggaam soos die hipofise en die skildklier behoort tot die groep. Kliere kom ook by feitlik alle
  • stimulasie van die hipotalamus CRF conticotrophin release factor - hipofise uitgawes ACTH adrenokortikotrofiese hormoon - bynierkorteks skei verskeie
  • se hormonale balans as gevolg van die hormoon prolaktien, wat deur die hipofise afgeskei word. Dit gee aanleiding tot melkproduksie in die bars. Tydens
  • urineer as wat normaal is. Dit kan deur skade aan die nier nefrogene DI of hipofise pituitêre klier sentrale DI veroorsaak word. Dit het dus niks te doen
  • ontkoppel word. Die tiroïedstimulerende hormoon TSH afkomstig van die hipofise in die brein bevorder die produksie van die skildklierhormoon en die
  • werking van die antidiuretiese hormoon vasopressien, ADH wat deur die hipofise afgeskei word. Die werking van die hormoon hang saam met die aanwesigheid
                                     
  • proses word deur ander hormone, wat deur die hipofise in die brein afgeskei word, beïnvloed. Die hipofise is gevoelig vir uitwendige faktore soos temperatuur
  • beheer deur die skildklierhormoon tiroksien, wat op sy beurt deur die hipofise beïnvloed word. Die tiroksien bevorder die groei van nuwe vere in spesiale
  • baarmoeder ook op meganiese prikkels en op die hormoon oksitosien, wat deur die hipofise afgeskei word. Dié hormoon beïnvloed die spiersametrekking. Hoewel n mens
  • Die belangrikste is die groeihormoon somatotrofien: STH wat deur die hipofise vervaardig word. Selfs ná puberteit, wanneer die lengtegroei tot stilstand
  • is onder meer n ophoping van radionukliede in die alvleisklier en die hipofise die belangrikste regulator van die hormonale prosesse in die liggaam
  • grootte. Die supspensorsel wat die naaste aan die embrio lê, word die hipofise genoem. Die boonste weefsel hou nog ʼn tydjie aan deel en word bolvormig
  • herabsorbering staan onder beheer van die antidiuretiese hormoon ADH wat deur die hipofise afgeskei word. Op n koue dag gaan relatief min water deur die vel verlore
  • die beheer van sowel die senuweestelsel as die endokriene stelsel. Die hipofise aktiveer nou die ander buislose kliere en veroorsaak veral n vergroting

Users also searched:

hipofise, artikels met gnd-identifiseerders. hipofise,

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →