★ Heteroseksualiteit - artikels met gnd-identifiseerders ..

                                     

★ Heteroseksualiteit

Heteroseksualiteit is die beskrywing van n seksuele identiteit waar n persoon primêr seksueel aangetrek word tot die teenoorgestelde geslag. Daarnaas kom homoseksualiteit voor, waar die aantrekking tot dieselfde geslag is, en biseksualiteit, waar die aantrekking tot beide geslagte is, hoewel selde in presies dieselfde mate.

Hoewel daar geraam word dat tot n derde van alle volwasse mans n gay ervaring tot by orgasme gehad het, is net n geskatte twee tot vier persent van alle mans uitsluitlik gay. Die voorkoms van biseksualiteit is selfs moeiliker om te bepaal. As alle gay en biseksuele mense van die totaal afgetrek word, kan die voorkoms van heteroseksualiteit op ruim 90% van die bevolking geskat word.

Dit hang egter baie af van omstandighede. In sekere gevalle, waar daar geen of min moontlikheid vir heteroseksuele geslagsomgang is soos in tronke of koshuise van skole met nét seuns óf meisies, word heteroseksuele omgang tydelik prysgegee. Dit beteken egter nie dat mense wat dan aan gay seks deelneem, nie meer heteroseksueel is nie. Die bewering is al gemaak dat vroue emosioneel nader aan mekaar kan wees as aan n man, maar solank hulle nie omgang het nie, is hulle heteroseksueel, terwyl die teenoorgestelde van mans waar is: hulle kan met mekaar omgang hê, maar solank hulle nie emosioneel by mekaar betrokke raak nie, is hulle nie gay nie. Dit is egter n hoogs aanvegbare stelling met min navorsing om dit te bewys.

                                     
  • so n oriëntasie se lewe ook insluit. Naas homoseksualiteit staan heteroseksualiteit waar die seksuele aantrekking tot die teenoorgestelde geslag is
  • Dit staan naas die ander twee kategorieë van seksuele oriëntering: heteroseksualiteit waar die aantrekking meestal tot die teenoorgestelde geslag is, en
  • dit egter duidelik dat geen spesifieke seksuele oriëntasie self heteroseksualiteit homoseksualiteit of biseksualiteit as n geestesteuring beskou word
  • die kultuur. Die Bhoetanese het nie die Westerse idee van homo - en heteroseksualiteit nie. Daar is al na hulle verwys as n openlik biseksuele gemeenskap
  • Queer Cinema - beweging deel n paar temas, soos die verwerping van heteroseksualiteit as die norm en die lewens van LGBT - mense wat aan die rand van die
                                     
  • gebruik van spuitnaalde wat deur n besmette persoon gebruik is. Heteroseksualiteit is die romantiese of seksuele aangetrokkenheid tot die teenoorgestelde
  • persoonlike stryd en selftwyfel, om nie te praat van sosiale ongemak nie. Heteroseksualiteit beskryf n patroon van aantrekking tot mense van die teenoorgestelde
  • skaal wat homoseksualiteit meet, is daar n ooreenstemmende vrae wat heteroseksualiteit meet daar is dus ses ooreenstemmende pare vrae. Saam gee die ses
  • was nie. Mense het nie gedink in terme van homoseksualiteit en heteroseksualiteit nie en daar bestaan geen Latynse woorde vir dié begrippe nie. Geen
  • noem. Volgens die skrywer Edmund White het Smith en Truscott hul eie heteroseksualiteit probeer bewys deur in neerhalende terme na die gebeure en die deelnemers

Users also searched:

heteroseksualiteit, artikels met gnd-identifiseerders. heteroseksualiteit,

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →