★ Homo - artikels met gnd-identifiseerders ..

                                     

★ Homo

Hierdie artikel handel oor die genus. Vir homoseksuele mens, sien gay of lesbier.

Homo is die genus wat die moderne mens insluit, asook verskeie uitgestorwe spesies wat óf die mens se voorouers óf naby verwant was. Onder hulle is die belangrikstes Homo erectus en Homo neanderthalensis. Wetenskaplikes reken die genus Homo is tussen 1.5 miljoen en 2.5 miljoen jaar oud. Alle spesies wat tot hierdie genus behoort het uitgesterf – behalwe H. sapiens, die moderne mens. Die laaste ander Homo -spesies wat geleef het, is waarskynlik H. neanderthalensis en H. florensiensis en hulle het na raming tussen 24 000 jaar en 12 000 jaar gelede uitgesterf.

                                     

1. Evolusie en migrasie

Daar word aanvaar die genus het ontstaan met die verskyning van H. habilis, net meer as 2 miljoen jaar gelede. Dié spesie het ontstaan uit die genus Australopithecus, wat self vroeer vertak het van die lyn Pan, die sjimpansees.

Homo is die enigste genus van die subtribus Hominina, wat saam met die subtribusse Australopithecina en Panina die tribus Hominini uitmaak.

H. erectus het sowat 2 miljoen jaar gelede op die toneel verskyn en in verskeie migrasies deur Afrika waar dit H. ergaster genoem word en Eurasie versprei. Dit was waarskynlik die eerste menslike spesie wat in ’n jagter-versamelaar-gemeenskap gewoon en vuur beheer het. H. erectus was ’n aanpasbare en suksesvolle spesie en het meer as ’n miljoen jaar lank bestaan. Hulle het omstreeks 500 000 jaar gelede stelselmatig in verskeie ander spesies begin ontwikkel.

H. sapiens het sowat 300 000 tot 200 000 jaar gelede ontstaan, heel waarskynlik in Afrika, en H. neanderthalensis het omtrent dieselfde tyd in Europa en Wes-Asie verskyn. H. sapiens het in verskeie vlae uit Afrika versprei, van moontlik so vroeg as 250 000 jaar gelede, en vir seker teen 130 000 jaar gelede. Teen sowat 70 000 jaar gelede het mense met die suidkus van Asie langs versprei en teen 50 000 jaar gelede het hulle in Eurasie en Oseanie gevestig.

In Afrika én Eurasie het H. sapiens argaïese mense nie sapiens nie raakgeloop en met hulle verbaster geraak. Aparte argaïese spesies het vermoedelik tot omstreeks 40 000 jaar gelede oorleef soos die Neanderdallers, en hibriedspesies moontlik tot 12 000 jaar gelede soos die Edelhert-grotmense.

                                     
  • bestaan. Homo erectus Homo erectus erectus Homo erectus yuanmouensis Homo erectus lantianensis Homo erectus nankinensis Homo erectus pekinensis Homo erectus
  • Homo ergaster werkende man of Homo erectus uit Afrika is n uitgestorwe spesie van Homo wat tydens die vroeë Pleistoseen, tussen 1, 8 miljoen en 1
  • Homo heidelbergensis soms Homo rhodesiensis genoem is n uitgestorwe spesie van die genus Homo wat minstens 600 000 jaar gelede in Afrika, Europa en
  • Homo rhodesiensis die Rhodesië - mens is n uitgestorwe Hominini - spesie van die genus Homo Die model daarvoor is die fossiele Kabwe - kopbeen. Ander oorblyfsels
  • Homo habilis ook Australopithecus habilis is n spesie van die tribus Hominini, wat sowat 2, 33 tot 1, 44 miljoen jaar gelede geleef het tydens die Pleistoseen - periode
  • gereken is as Homo habilis, Homo ergaster en in sommige gevalle Australopithecus. Dit is volgens Curnoe die vroegste spesie in die genus Homo Volgens n
  • Homo floresiensis is n uitgestorwe spesie van die genus Homo Die oorblyfsels van n individu wat sowat 0, 9 m lank was, is in 2003 in Indonesië ontdek
  • Homo cepranensis is n voorgestelde naam vir n menslike spesie wat verteenwoordig word deur n enkele kopbeen wat in 1994 in Italië ontdek is. Die fossiel
  • Homo naledi is n uitgestorwe Hominini - spesie, wat vermoedelik tydens die Laat - Plioseen - of Vroeë Pleistoseen - tydperk, ruweg tussen 2 en 3 miljoen jaar
  • Homo rudolfensis ook Australopithecus rudolfensis is n uitgestorwe spesie van die Hominini - tribus waarvan net n paar fossiele bestaan. Die eerste hiervan
                                     
  • Homo luzonensis is n uitgestorwe spesie oermense in die genus Homo In 2007 is n middelvoetbeen MT3 in die Callaogrot op die eiland Luzon, Filippyne
  • Homo antecessor is n uitgestorwe Homo - spesie of - subspesie wat sowat 800 000 tot 1, 2 miljoen jaar gelede geleef het. Dit is een van die vroegste bekende
  • Homo sapiens idaltu is n uitgestorwe subspesie van Homo sapiens wat sowat 160 000 jaar gelede tydens die Pleistoseen in Afrika voorgekom het. Idaltu is
  • Homo word geklassifiseer in die breë kategorie argaïese mense hulle kom uit die tydperk voor en tydens die opkoms van die vroeë moderne mense Homo
  • dit as Homo helmei geklassifiseer om dit te onderskei van Homo sapiens - fossiele. Dit word nou gewoonlik gereken as n archaïese H. sapiens of Homo heidelbergensis
  • Die Denisova - hominien of Homo denisova is óf n Steentydperk - spesie van die genus Homo óf n subspesie van Homo sapiens. Wetenskaplikes het in Maart 2010
  • mens is n primaat van die soogdiergenus Homo die spesie Homo sapiens en die subspesie Homo sapiens sapiens. Homo sapiens is n Latynse frase wat beteken
  • is n uitgestorwe spesie van archaïese mense in die genus Homo moontlik n subspesie van Homo sapiens. Hulle was baie na verwant aan moderne mense: hul
  • gewoonlik net die evolusiegeskiedenis van primate, veral die genus Homo en die ontstaan van Homo sapiens as n aparte spesie van hominiede of groot ape


                                     
  • spesie waartoe die Taung - kind en Mev. Ples behoort en Homo habilis of selfs die latere Homo erectus waarvan in Afrika onder andere die Turkana - seun
  • Albei name is kursief. n Voorbeeld is Homo sapiens, die naam vir die menslike spesie, wat tot die genus Homo behoort. Sien die artikel oor wetenskaplike
  • Hominini is die tribus van Homininae wat die genus Homo en verwante diere omvat ná die afskeiding van die tribus Panini sjimpansees Die subtribus Hominina
  • is. Sommige het tot so onlangs as 12 000 jaar gelede geleef Homo floresiensis en Homo denisova Wikispecies het meer inligting verwant aan: Homininae
  • het op twee voete geloop en geleef in die tyd toe spesies van die genus Homo wat moontlik van Australopithecus afgestam het algemeen voorgekom het.
  • 22 April 1942 is n hedendaagse Italiaanse filosoof, bekend vir sy boek Homo sacer 1995 Agamben se filosofie word diep beïnvloed deur Martin Heidegger
  • genera: Sjimpansees Pan 2 spesies Gorillas Gorilla 2 spesies Mense Homo 1 spesie Orang - oetangs Pongo 2 spesies. Die term hominied word ook
  • moderne mens, Homo sapiens sapiens, ontwikkel het in n aparte spesie. Sy het later as Homo heidelbergensis en die verskyning van Homo neanderthalensis
  • aangedui as volg: Homo die genus en sapiens direk daarna, as die spesie. Die spesie is nie net die laaste woord nie, maar die hele frase: Homo sapiens. Hierdie
  • Broom n ondersteuner van Dart se teorie dat dié spesie n voorouer van Homo sapiens is. Broom was n Skotse dokter wat toe in Suid - Afrika gewerk het
  • ontdekking in 2010 van genetiese bewyse van n vermenging van die moderne Homo sapiens met archaïese mense. Daar was net spekulasies daaroor tot in die

Users also searched:

homo, artikels met gnd-identifiseerders. homo,

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →