★ Hermes - artikels met gnd-identifiseerders ..

                                     

★ Hermes

Hermes is in die Griekse mitologie die groot boodskapper van die gode asook ’n gids na die onderwêreld. Hy was een van die twaalf Olimpiese gode wat op die berg Olimpus gewoon het. Hermes was die beskermer van grense en van die reisigers wat hulle oorgesteek het, van herders, diewe, leuenaars letterkunde, atlete, handel, en mate en gewigte.

Sy simbole sluit in die skilpad, sandale met vlerke, haan en boodskapperstaf. Sy eweknie in die Romeinse mitologie was Mercurius.

Hermes het boodskappe van die Olimpiese gode na die mens gebring, hy het skoene met vlerke gedra sodat hy tussen die twee wêrelde kon rondvlieg. Hy het ook as gids opgetree vir afgestorwenes na die onderwêreld. In baie Griekse mites was hy die enigste god naas Hades, Persefone, Hekate en Tanatos wat die onderwêreld ongehinderd kon binnegaan en verlaat.

Hy was die seun van Zeus die Plejade Maia, ’n dogter van die Titaan Atlas.

                                     

1. Verwysings

Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel en:Hermes
  • Kerenyi, Karl, 1944. Hermes der Seelenführer.
  • Burkert, Walter, 1985. Greek Religion Harvard University Press.
                                     
  • Die Kaap Hermes - vuurtoring is in 1905 opgerig en is naby Port St. Johns. Die vuurtoring is beman en aktief. Die Suid - Afrikaanse Gids - feite en wenke. Isabel
  • Die Britse stoomskip Hermes van 3 500 ton het in n noordwesterstorm en swaar reën op Sondag 12 Mei 1901 op Bloubergstrand gestrand. Hierdie vragskip is
  • die Griekse mitologie was Hermes Mercurius word dikwels uitgebeeld met sy boodskapperstaf in sy linkerhand. Net soos met Hermes het Apollo hom n towerstaf
  • of Maja was in die Griekse mitologie een van die Plejades en die ma van Hermes Sy was die dogter van Atlas en Pleione die Okeanied, en was die oudste
  • voorstad se naam. Robbeneiland is 6.9 km wes van Bloubergstrand. Die skip Hermes het op 12 Mei 1901 hier gestrand. Lys van dorpe in Suid - Afrika Subplek Bloubergstrand
  • die lofsang van Homeros aan Hermes Die klassieke twaalf Olimpiese gode is: Zeus, Hera, Poseidon, Demeter, Ares, Hermes Hefaistos, Afrodite, Atena
  • Hermafroditos Grieks: Ἑρμαφρόδιτος was in die Griekse mitologie die kind van Hermes en Afrodite. Hy was n mindere god van biseksualiteit en verwyfdheid. Volgens
  • kerukeion, staf is die staf wat Mercurius in die Griekse mitologie en Hermes in die Romeinse mitologie gedra het. Die staf is ook deur ander boodskappers
  • het sy aartsdeken Hermes as biskop aangestel sonder die toestemming van Pous Leo I. Hilarius het n sinode belê in 462 waarin Hermes as titulêr biskop
  • Aarde Daar is omtrent niks oor Krios bekend nie. Friedrich Solmsen merk in Hermes 117.4 1989: 413 - 422 bl. 419, op: Oor Koios en Kreios moet ons erken ons
  • tradisie wat hoofsaaklik geskoei is op geskrifte wat aan Hermes Trismegistos drie - keer - grootste Hermes toegeskryf word. Dié geskrifte het die Westerse esoteriese
                                     
  • hubare meisies, was deel van die gevolg van n god of godin soos Dionusos, Hermes Pan of Artemis. Nimfe was dikwels die teiken van saters. Nimfe is gewoonlik
  • gids vir afgestorwenes is soms oorgeneem deur Hermes en sommige reken hy was bloot n aspek van Hermes wat later van hom onderskei is. Tanatos is soms
  • plantegroei veroorsaak. In die Middeleeue is geglo dat die Smaragtablet van Hermes Trismegistus die geheime van die alchemie bevat. Volgens verskeie kleurskemas
  • Die smaragtablet van Hermes Trismegistus was een van die mees invloedryke dokumente in Alchemie. Volgens oorlewing is die werk toegedig aan Apollonios
  • sommige mites is hy die seun van Zeus, hoewel hy gewoonlik die seun van Hermes of Dionisos is. Sy moeder was n nimf, soms Druope of, in Nonnus, Dionysiaca
  • Falklandoorlog toe hy ontplooi is saam met HMS Hermes Hy het die leisels as vlagskip van die Britse Vloot oorgeneem nadat Hermes aan Indië verkoop is. Invincible is
  • Uittredinge Ankh - Hermes uitgewers ISBN 90 - 202 - 4845 - 6 Astrale reizen, Ankh - Hermes uitgewers ISBN 90 - 202 - 5490 - 1 De ultieme reis, Ankh - Hermes uitgewers ISBN
  • fallus gevoeg by die stapel, wat vierkantig geword het die syfer 4 was vir Hermes heilig Die standbeelde is gebruik om bose magte weg te hou en is vir beskerming
  • klassieke twaalf Olimpiese gode is: Zeus, Hera, Poseidon, Demeter, Ares, Hermes Hefaistos, Afrodite, Atena, Apollo, Artemis en Hestia. Lys van Griekse
  • Die onderskeid is ook nie baie duidelik nie. Sommige Olimpiese gode, soos Hermes en Zeus, is gelykgestel aan chtoniese gode en hulle het ook chtoniese offerandes
  • van Titorka getrou. Amfion het n bekende sanger en musikant geword nadat Hermes hom n goue lier gegee en hom dit leer speel het Zetos was n jagter en


                                     
  • hou. Argus word daarna in opdrag van Zeus om Io te bevry deur Hermes gedood. Hermes speel vir hom fluit, waarna hy in so n diep slaap val, dat al sy
  • Gorgone te vind of sy taak uit te voer. Die gode Hermes Atena en Hades het toe tot sy redding gekom. Hermes het vir hom n antieke swaard gegee asook sandale
  • Mars Ares, Neptunus Poseidon, Diana Artemis, Vulcanus Hefaistos, Mercurius Hermes Vesta Hestia, Ceres Demeter, Apollo Apollon en Venus Afrodite. Ander gode
  • eers in Korinthe was, het hy geweier om terug te gaan na die onderwêreld. Hermes moes hom eindelik terugsleep daarheen. As straf vir sy skelmstreke is Sisufos
  • 18 km in die rivier opvaar. Daar is n vuurtoring en radiobaken by Kaap Hermes by die suidelike punt van die strandmeer. Die skeepsklok wat buite die stadsaal
  • genooi en hulle het baie presente gebring. Zeus het egter opdrag gegee dat Hermes vir Eris by die deur wegwys. Sy was woedend en het n geskenk van die deur
  • het. Daarna pleit sy by Zeus om haar dogter terug te bring. Zeus stuur Hermes om dit te doen, maar Hades gee vir Persefone ses granaatsade om te eet en
  • net voor n aanval deur n groep sentoure. Chiron, die wyse sentour of Hermes volgens n ander bron het Peleus se swaard teruggegee en Peleus het ontsnap

Users also searched:

hermes, artikels met gnd-identifiseerders. hermes,

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →