★ Henog - artikels met gnd-identifiseerders ..

★ Henog

Henog is ’n figuur uit die Hebreeuse Bybel van voor die Sondvloed. Hy was die seun van Jered en die pa van Metusalag.

Volgens Genesis het Henog 365 jaar oud geword voordat hy deur God weggeneem is: "Hy het naby God geleef en toe was hy nie meer daar nie, want God het hom na Hom toe weggeneem." Genesis 5:24. Sommige Christene vertolk dit as dat Henog lewend opgevaar het na die hemel.

Henog is die onderwerp van baie Joodse en Christelike tradisies en word beskou as die skrywer van die Boek van Henog.

Die Nuwe Testament het drie verwysings na Henog uit die afstammelinge van Set Lukas 3:37, Hebreers 11:5 en Judas 1:14-15.

1. Henog in Genesis

Henog verskyn in Genesis as die sewende van die 10 aartsvaders van voor die sondvloed. Volgens Genesis het al die aartsvaders van voor die vloed verskeie eeue gelewe. In Genesis 5 word ’n stamboom van dié 10 figure van Adam tot Noag aangegee, met die ouderdom waarop elkeen was toe sy seun gebore is, asook die ouderdom van almal toe hulle dood is.

Henog word deur baie as die uitsondering beskou, want God het hom weggeneem "sonder dat hy gesterf het" Hebreers 11:5. Verder was hy volgens Genesis 5:22-29 toe 365 jaar oud, wat baie jonger as die ander is – hulle het almal ouer as 700 jaar geword. Die kort deel van Henog in Genesis 5 eindig met die kriptiese opmerking "toe was hy nie meer daar nie, want God het hom na Hom toe weggeneem". Genesis 5:24.

2. Apokriewe boeke van Henog

Drie omvattende apokriewe boeke word dikwels aan Henog toegeskryf:

  • Tweede Boek van Henog, wat net in Oudslawies volledig bewaar gebly het, moontlik uit die 1ste eeu n.C.
  • 3 Henog, ’n geskrif deur ’n rabbi uit omstreeks die 5de eeu n.C.
  • Boek van Henog, wat net in Geez bewaar gebly het, moontlik uit tussen die 3de eeu v.C. en die 1ste eeu n.C.

Hierdie boeke vertel hoe Henog opgevaar het na die hemel en as bewaker van al die hemelse skatte aangestel is, asook as hoof van die aartsengele en die uitvoerder van God se opdragte. Al die geheime en misteriee is ook aan hom geleer. In 3 Henog word hy geïdentifiseer as die Metatron, die engel wat God se woord oordra. Hy word beskou as die een wat God se openbaring aan Moses oorgedra het en as die dikteerder van die Boek van Jubilee.

  • ሄኖክ png 1 Henog of die Boek van Henog Ge ez: መጽሐፈ ሄኖክ, mashafa hēnok is n antieke Hebreeuse godsdiensteks wat volgens tradisie deur Henog die oupagrootjie
  • 2 Henog ook bekend as die Tweede Boek van Henog die Slawiese Henog of Geheime van Henog is n apokriewe boek uit die 1ste eeu n.C. Dit beskryf die
  • 3 Henog of die Derde Boek van Henog Hebreeus: ספר חנוך לר ישמעאל כ ג is n apokriewe boek. Dit gee voor dat dit in die 2de eeu geskryf is, maar die
  • die watervloed te oorleef 1 Henog 10: 1 - 4 In 2 Henog n teks van voor 70 n.C., gee God Uriël opdrag om 360 boeke aan Henog wat na die hemel opgevaar
  • Iederies het twee name gehad: Iederies en Henog en ander bronne het selfs vertel Iederies se regte naam is Henog en dat hy in Arabies Iederies genoem word
  • andersins op die vroegste in die Diere - apokalips 1 Henog 83 - 90 aangetref word, soos dat Henog se vrou Edna was. Die Diere - apokalips voorspel glo die
  • Pous Clemens I, Lactantius, Ovidius, Isidore van Sevilla en vermoedelik Henog is onder diegene wat bygedra het tot die hervertelling en verkondiging
  • Bybelfigure het lewend na die hemel opgevaar, onder andere Elia 2 Kon. 2: 11 en Henog Gen. 5: 24 Volgens die Islamitiese tradisie is Jesus nie gekruisig nie
  • koperslange is mitiese wesens waarna verwys word in die Apokriewe Tweede boek Henog uit die 1ste eeu n.C. In die allegorie leef chalkydri op die Son saam met

  • Boek van Jubileë Openbaring van Sefanja Boek van Adam en Eva 1 Henog 2 Henog 3 Henog Brief van Aristeas Psalms van Salomo 3 Makkabeërs 4 Makkabeërs Die
  • nie, maar wel in bronne uit die intertestamentiese tydperk, soos die boek Henog In Rooms - Katolieke, Oosters - Ortodokse en Anglikaanse kerke word Migael
  • Hasum Hatifa Hatita Hattil Heber Hefer Hefsiba Heleb Heles Heman Hemor Henog Hermas Hermes Hermogenes Herodes Herodes Agrippa Herodes Antipas Herodes
  • het swanger geword en vir Henog in die wêreld gebring. Kain het daarna n stad begin bou en hy het die stad na sy seun Henog vernoem. Kain en Abel is tradisionele
  • besonderhede verskaf. Adam Eva - Set - Enos - Kenan - Mahalel - Jered - Henog - Metusalag - Lameg - Noag - Sem - Arpaksad - Selag - Heber - Peleg - Reu
  • Bybel aan maar ook ander heilige boeke en apokriewe soos die Boek van Henog asook kunsskatte soos muurskilderye, monumente uit die oudheid, ens.
  • klinkers weggelaat verwys. Ruben het, volgens Genesis 46: 9, vier seuns gehad: Henog Pallu, Hesron en Karmi. Daar word geen melding van sy vrou e se naam gemaak
  • 1880, met die Boek van Moses - insluitende die bediening van die profeet Henog - en die Boek van Abraham, n uittreksel van Joseph Smith se hersiene Bybel
  • Ajjoeb آدم ادريس نوح هود صالح إبراهيم لوط اسمعيل اسحاق يعقوب يوسف أيوب Adam Henog Noag Eber Selag Abraham Lot Ismael Isak Jakob Josef Job Suayb Mūsa Haroen
  • wederkoms. Volgens hulle het verskeie mense lewend opgevaar na die hemel, soos Henog oupagrootjie van Noag Elia en Jesus self. Die Rooms - Katolieke en Oosters - Ortodokse
                                     
Users also searched:

henog, artikels met gnd-identifiseerders. henog,

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →