★ Hermansverk - artikels met gnd-identifiseerders ..

                                     

★ Hermansverk

Hermansverk of Leikanger is die administratiewe sentrum van Sogndal-munisipaliteit in die provinsie Vestland, Noorwee. Die gehug dien as die setel van die Provinsiegoewerneur van die provinsie Vestland.

Voor 2020 het die gehug gedien as die administratiewe sentrum van beide die munisipaliteit Leikanger en ook die provinsie Sogn og Fjordane hoewel daar gewoonlik na die hoofstad van die provinsie verwys word as Leikanger, nie Hermansverk nie.

Oorspronklik was daar twee klein gehugte wat ongeveer 1.5 km apart op die noordelike oewer van die Sognefjord in Leikanger gelee was. Noorse Nasionale Pad 55 verbind beide gebiede. Die hoofkerk vir die gemeente, Leikanger-kerk, was gelee in Leikanger, en die munisipale en provinsiale administrasie was in Hermansverk. Oor die jare het die twee gehugte aanmekaargegroei, en hulle is nou effektief een groot gehug, en die regering beskou hulle as een stedelike nedersetting. Die regering verwys na die gehug as "Hermansverk / Leikanger". Die name kan ook uitruilbaar gebruik word. Die stedelike gebied staan ook nou bekend as Systrond.

Die gehug van 1.96 km 2 het n bevolking 2019 van 2 144 en n bevolkingsdigtheid van 1 094 per vierkante kilometer.

                                     
  • spanwydte ter wêreld 4 597 meter en vervoer elektrisiteit uit die Hermansverk - kragsentrale na die nasionale kragnetwerk. Die Sognefjord - gebied was

Users also searched:

hermansverk, artikels met gnd-identifiseerders. hermansverk,

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →