★ Hilversum - artikels met gnd-identifiseerders ..

                                     

★ Hilversum

Hilversum is n stedelike nedersetting in die Nederlandse provinsie Noord-Holland met n bevolking van sowat 90 000, gelee in die hart van die groen Gooi-streek, n landskap met heide, bosse, mere en kleiner nedersettings. Nogtans maak Hilversum deel uit van die Randstad, n samehangende beboude gebied en megalopolis waarin Nederland se vier grootste stede gelee is. Hier neem Hilversum, wat voor die bou van n spoorverbinding tussen Amsterdam en Amersfoort in 1874 nog n arm Gooidorp was, as satellietstad met statige villas residensiele funksies vir die nabygelee Nederlandse hoofstad waar. Bekende persoonlikhede uit die Nederlandse mediabedryf soos die televisie-vervaardiger John de Mol, bekend vir sy Big Brother -televisieformaat, het vir hulself luukse wonings in die groen omgewing laat bou. Die stadsbeeld word oorheers deur moderne 20ste en 21ste eeuse boukuns. Die leefstyl van welvarende bewoners is uitgebeeld in die Nederlandse komedie-dramareeks Gooische Vrouwen wat in 2005 deur Linda de Mol vir Tien, haar broer se televisienetwerk, vervaardig is. Die reeks is later deur RTL 4 uitgesaai.

Hilversum, oorspronklik n rustige tuin- en wewersdorp, word in Nederland en die buiteland veral met sy mediabedryf en die Nederlandse uitsaaiwese verbind. Per ongeluk - hoofsaaklik omdat n geskikte bouterrein hier teen n betreklik lae prys gekoop kon word - het hier in 1918 met die Nederlandsche Seintoestellen Fabriek NSF een van die sleutelaanlegte vir die Nederlandse radiobedryf ontstaan. Hierdie fabriek sou hom nie beperk tot die vervaardiging van radiotoerusting en onderdele nie. Die eerste radioprogram is reeds op 21 Julie 1923 deur die omroeppionier Willem Vogt vanuit die fabrieksterrein uitgesaai. Toe Hanso Schotanus, n ingenieur wat sedert 6 November 1919 Nederland se eerste radiostasie in Den Haag bedryf het, sy uitsaailisensie in 1924 verloor het NSF sy radioprogramme oorgeneem en vanuit Hilversum begin uitsaai.

Naas sy mediabedryf word Hilversum verbind met Willem Marinus Dudok 1884–1974, een van die bekendste argitekte van Nederlandse modernisme, wat in die vroee 1920s internasionale bekendheid verwerf het met sy ontwerpe vir behuisingsprojekte in Hilversum. Hulle is as uitstekende voorbeelde van tuinstad-buurte beskou. Tussen 1915 en 1949 het Dudok met sy ontwerpe, wat van woonblokke tot skoolgeboue gestrek het, die stadsbeeld van Hilversum ingrypend verander. Sy bekendste projek van altesaam byna 100 geboue sou nogtans die ontwerp vir Hilversum se nuwe raadhuis wees, n gebou wat deur argitekte uit Nederland en die buiteland noukeurig bestudeer is.

                                     

1. Eksterne skakels

Geskiedenis
  • Nieuws uit Hilversum: De mediastad, toen en nu.
Toerisme
  • En Netherlands Tourism: Hilversum.
  • Nl Holland.com: Hilversum.
Argitektuur
  • Live Hilversum: Unique Architecture - From the city hall to Zonnestraal.
  • Dudok Architectuur Centrum: Dudok in Hilversum.
  • Arch Daily: Hilversum.
Internetradio
  • Radio.net: 39 radiostasies uit Hilversum.
                                     
  • FC Hilversum is n amateur sokkerspan in Hilversum in Nederland, wat in die Sondag - Topklasse speel. Vroeër tussen 1955 en 1968 het FC Hilversum professioneel
  • vader hom bevestig het, De Lier 1897 1901 en Hilversum 1901 04 Gedurende sy bediening in Hilversum het hy in die Gereformeerde Jongelingsbond op
  • Garmt Stuiveling 21 Desember 1907, Stroobos, Friesland 11 Mei 1985, Hilversum was n Nederlandse digter en skrywer. Hy publiseer voor die Tweede Wêreldoorlog
  • dienaar van prins Willem V, Hilversum Verloren, KOENE, Oranjeman Suideras 1743 - 1811 Een leven zo nder toegeeflijkheid, Hilversum Verloren, Laurien HANSMA
  • hierdie megapolis opgeneem is, is Haarlem, Leiden, Delft, Dordrecht, Hilversum en Almere. Omrede die middel oorspronklik n veenmoeras was en dit moeiliker
  • pseudoniem van Sjoukje Maria Diderika Troelstra - Bokma de Boer Nes, 1860 Hilversum 1939 jeugboekskrywer en vrou van politikus, advokaat en digter Pieter
  • het. Die erfgooiers het gewoon in die dorpe Laren, Blaricum, Huizen, Hilversum Bussum en die stad Naarden. Die erfgooiersgeskiedenis reik uit van 968
  • munisipaliteit, het stadstatus verkry in 1391. Die dorp lê ongeveer 8 km oos van Hilversum Die Nederlandse Koninklike familie besit verskeie wonings rondom Baarn
  • J. Glashouwer Hilversum Evangelische Omroep 1980. Het ontstaan van Israël met V.I. Kerkhof red.: W.J.J. Glashouwer Hilversum Evangelische Omroep
  • 1970 aanvaar hy n pos as omroeper by Radio Nederland Wêreldomroep in Hilversum waar hy drie jaar werksaam is. Ná sy terugkeer na Suid - Afrika sluit hy
  • netwerkanalyse van de Antwerpse en Amsterdamse kooplieden, handelend op Rusland. Hilversum Uitgeverij Verloren 2003, bl. 327 J.W. Veluwenkamp: Economic Relations
                                     
  • inleiding, annotaties en woordverklaringen voorzien, 2 dln., Verloren Hilversum 2005 Literatuur Dickjan Braggaar, Nederlandse letterkunde voor dummies
  • Vir twee jaar doen hy ook diens by Radio Nederland se Wêreldomroep in Hilversum waar hy veral help met Afrikaanse programme. Hy word bekroon vir verskeie
  • Hoëveld en daarna vir twee jaar by Radio Nederland se Wêreldomroep in Hilversum In 1968 keer hy terug na Suid - Afrika en word omroeper en regisseur by
  • Feiten, waarden, gebeurtenissen: een deiktische ontologie, W. de Haan Hilversum 1965 : Ludwig Wittgenstein 1966 : De toekomst van de Universiteit
  • Press, Cambridge, 2004. ISBN 0 521 82354 4 Harenberg Konzertführer 2001 blz 179 Dortmund XYX der Muziek Höweler de Haan 16e druk 1966 blz 155 Hilversum
  • van Goor, Jurrien 2004 Prelude to Colonialism: the Dutch in Asia. Hilversum Uitgeverij Verloren. pp. 71 77. ISBN 9789065508065. Frederik Carel Gerretson
  • Grens - scheepvaart - en waterstaatskwesties in de Nederlanden tot 1800 Hilversum 2017, ISBN 978 - 90 - 8704 - 637 - 8 par. 2.7 - 2.8. Zie ook de daar aangehaalde
  • uitstaande diens aan Nederland, opgeteken was. Sy word egter groot in Hilversum Nederland, in n omgewing waar haar gesin hoog in aansien was. Sy het
  • met hom in Nederland te vier. Die geselskap het op 11 Desember 1901 van Hilversum na Utrecht verhuis waar hulle twee aangrensende villas betrek het. Kruger
  • kontak met mekaar gehad. Holst het in het Gooi grootgeword. Hy het in Hilversum die Gemeentelijke HBS bygewoon hierdie skool is na hom vernoem, en heet
  • mediese behandeling ontvang het voordat hy hom in die Hotel des Pays Bas in Hilversum gevestig het, waar hy die tyding van sy vrou se dood ontvang het. In Desember


                                     
  • geschiedenis van de banden van de Utrechtse Universiteit met Zuid - Afrika. Hilversum Uitgeverij Verloren. 2006. gelofteland.org www.alamy.com www.boerenbrit
  • terugkeer na Nederland het hy oorspronklik deeltyds in n verffabriek in Hilversum gewerk en snags tekenklasse van n ou argitek ontvang. In die verffabriek
  • omring word en oor n duidelike hitte - eiland - effek beskik, terwyl dit in Hilversum sowat 25 km suidoos, 12 C kan wees. Die somers is matig warm met n
  • Steijnlaan Steynlaan: Nederland: Amsterdam, Baarn, Den Haag, Ermelo, Hilversum Zeist Korte Steynlaan: Nederland: Zeist Steijnweg Steynweg Steyn
  • 1948. Met Amsterdam as basis besoek hulle ook plekke soos Haarlem en Hilversum Dan is hulle na Vlaandere in België, waar hulle onder andere Duinkerken
  • maand van getroude lewe. Oorsee werk sy by die uitsaaidiens in Brussel, Hilversum Dublin en Londen. By haar terugkeer neem sy vanaf 1 Januarie 1950 die
  • Cornelis de Utrecht 1870 - Amsterdam 1940 Bruins, Clara Assen 1859 - Hilversum 1922 Budde, Aleida Deventer 1800 - Diepenveen 1852 Buijs, Cornelis
  • se adviseur van programontwikkeling in Europa, waar hy en sy vrou in Hilversum Nederland, gewoon het. Volgens die amptelike weergawe was sy taak om

Users also searched:

hilversum, artikels met gnd-identifiseerders. hilversum,

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →