★ Paul Homeyer - artikels met gnd-identifiseerders ..

                                     

★ Paul Homeyer

Paul Homeyer was n Duitse orrelis wat tydens die laat 19de en vroee 20ste eeu n florerende internasionale konsertloopbaan gehad het. Sy repertorium het werke uit verskillende musiektydperke omvat, van antieke tot kontemporêre werke. Hy is veral bewonder vir sy opvoerings van Johann Sebastian Bach, Robert Schumann en Felix Mendelssohn se werke. In 1903 kry hy spesiale erkenning vir sy werk deur koning George van Sakse.

                                     

1. Lewe

Hy is gebore in Osterode am Harz, en begin om op n vroee ouderdom musiek onder sy vader, die orrelis Henry Homeyer, en sy oom, Josef Maria Homeyer, te studeer. Nadat hy sy hoerskoolloopbaan in Hildesheim voltooi, studeer hy aan Göttingen en aan die Leipzig Konservatorium. Sy onderwysers was professor Benjamin Robert Papperitz en Salomon Jadassohn.

In 1881 verskyn hy in konserte in Leipzig wat deur Carl Riedel se musiekklub gereel word. Drie jaar later begin hy gereeld by die Gewandhaus-orkes in Leipzig optree. In 1885 sluit hy aan by die fakulteit van die Leipzig Konservatorium waar hy vir die res van sy lewe klas gee. Onder sy leerlinge was die komponis Sigfrid Karg-Elert en die Engels-Kanadese dirigent en klawerbordspeler Harry Dean.

Vanaf die middel van die 1880s tot en met sy dood het Homeyer uitgebreid gereis en opvoerings gegee. Hy het opvoerings gegee in Italie, Oostenryk en oor die lengte en breedte van Duitsland. Franz Liszt het een van hierdie optredes in 1883 in Karlsruhe bygewoon en n bewonderaar van sy kunstenaarskap geword. Hy is op 54-jarige ouderdom in Leipzig oorlede.

                                     
  • Goewerneur - generaal van Suid - Afrika 1914 1920 1934 26 Oktober Paul Homeyer Duitse orrelis 1908 19 Desember Ds. Daniël Jozua Pienaar, leier
  • Bremen 1601 1844 John Dalton, Engelse chemikus 1766 1908 Paul Homeyer Duitse orrelis 1853 1924 Ferruccio Busoni, Italiaanse pianis
  • 1837 5 Julie Jonas Lie, skrywer van Noorweë 1833 27 Julie Paul Homeyer Duitse orrelis 1853 25 Augustus Jan Hendrik Hofmeyr, Suid - Afrikaanse
  • 1849 Ferdinand Georg Frobenius, Duitse wiskundige 1917 1853 Paul Homeyer Duitse orrelis 1908 1858 Arthur Sifton, Kanadese politikus en

Users also searched:

paul homeyer, artikels met gnd-identifiseerders. paul homeyer,

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →