★ Heppenheim - artikels met gnd-identifiseerders ..

                                     

★ Heppenheim

Heppenheim is n nedersetting in die Duitse deelstaat Hessen. Dit is die Kreisstadt van die Kreis Bergstraße. Die stad het 26 023 inwoners in 2018 gehad.

                                     

1. Geografie

Heppenheim het n oppervlakte van 52.14 km² en lê in die sentrum van Duitsland, ietwat wes van die geografiese middelpunt. Heppenheim is n wyndorpie wat op die Hessische Bergstraße lê, n wynbougebied wat strek tussen Darmstadt en Wiesloch.

                                     

2. Boorlinge

  • Marianne Cope 1839-1918, heilig verklaarde Duits-Amerikaanse kloostersuster.
  • Sebastian Vettel 1987, Formule 1-renjaer.
  • Horst Antes 1936, beeldhouer, grafikus en kunsskilder.
                                     

3. Besienswaardighede

  • Die markplein word omring deur n aantal groot kantoorgeboue, soos die Rathaus.
  • Starkenburg is n hoogtebuurt wat in 1065 ter beskerming van die Abdy van Lorsch gebou was.
  • Die Katolieke parogiekerk St. Peter is n neogotiese kerk wat tussen 1900 en 1904 gebou is. Die kerk word in die volksmond die dom van de Hessische Bergstraße genoem.
                                     
  • Sebastian Vettel gebore 3 Julie 1987 in Heppenheim is n Duitse Formule Eenrenjaer. Hy is reeds n viermalige wêreldkampioen, in 2010, 2011, 2012 en
  • Bickenbach nuwe Bergstraße Zwingenberg Bensheim Auerbach Bensheim Lauter Heppenheim Grens tussen Hesse Baden - Württemberg Laudenbach Hemsbach Weinheim
  • Universiteit van Jerusalem klasgee in antropologie en sosiologie. Sy huis in Heppenheim word tydens die Kristallnacht Kristalnag op 9 November 1938 verwoes
                                     
  • inderdaad sy aptekervakleerlingskap by Gottfried Pirsch 1792 1870 in Heppenheim vroeg beëindig omdat sy privaat eksperimente met silwerfulminaat n dakbrand

Users also searched:

heppenheim, artikels met gnd-identifiseerders. heppenheim,

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →