★ Hendrik die Jong Koning - artikels met gnd-identifiseerders ..

                                     

★ Hendrik die Jong Koning

Hendrik, bekend as die Jong Koning, was die tweede van vyf seuns van Hendrik II van Engeland en Eleonore van Akwitanie.

                                     

1. Kroning

Hendrik se oudste broer, Willem, is jonk dood en Hendrik is in 1170 as mede-koning van sy pa gekroon. Omdat hy nooit koning in eie reg was nie, is hy bekend as "Hendrik die Jong Koning" en nie as Hendrik III nie. In teorie sou Hendrik die Engelse troon van sy pa geerf het, sy broer Richard sy ma se besittings, sy broer Godfried Bretagne en sy broer Jan sou Lord van Ierland geword het. Hendrik II het egter sy erflating voortdurend verander en dit het gelei tot jaloesie en aggressie onder sy seuns.

                                     

2. Opstand

In 1173 het Hendrik II se seuns teen hom in opstand gekom om die grond te probeer bekom wat aan hulle belowe is. Hulle is ondersteun deur Frankryk en hulle ma, Eleonore van Akwitanie, vir wie Hendrik daarna vir 15 jaar onder huisarres laat plaas het. Nadat die jong Hendrik in 1183 dood is ná ’n opstand teen sy pa, het sy broer Godfried in 1186 gesterf. Sy broer Richard het sy pa op 4 Julie 1189 verslaan. Ná die verraad van Hendrik II se gunsteling-seun, Jan, het Hendrik die stryd gewonne gegee. Hy is op 7 Julie in die Kasteel van Chinon dood en is deur sy seun Richard opgevolg.

                                     
  • Hendrik II Curtmantle 5 Maart 1133 6 Julie 1189 was van 1154 tot met sy dood koning van Engeland. Hy was die seun van Godfried Plantagenêt, die Graaf
  • van Ierland later koning van Ierland Hy was die tweede koning van die Huis van Tudor en die opvolger van sy pa, Hendrik VII. Hendrik VIII was n belangrike
  • Hendrik IV 3 April 1366 20 Maart 1413 was van 1399 tot 1413 koning van Engeland. Hy was die negende koning van die Huis van Plantagenêt en het nes
  • Hendrik V 29 Augustus 1387 - 31 Augustus 1422 was koning van Engeland, uit die huis Lancaster, van 1413 - 1422. Hy was die oudste seun en opvolger van
  • Hy was die eerste koning van die Huis van Tudor. Hendrik was die seun van Edmund Tudor, 1ste Graaf van Richmond, die halfbroer van koning Hendrik VI van
  • van 1470 tot 1471, en omstrede koning van Frankryk van 1422 tot 1453. Hendrik was die enigste kind van koning Hendrik V van Engeland en was sy erfgenaam
  • Hendrik III 1 Oktober 1207 16 November 1272 was die seun en opvolger van koning Jan en het 56 jaar lank regeer, van 1216 tot met sy dood. Hy was in
  • Hendrik I c. 1068 1 Desember 1135 was van 1100 tot met sy dood koning van Engeland. Hy was die jongste seun van Willem die Veroweraar en die opvolger
  • verklaar teen die opstandige baronne van die jong koning Hendrik III van Engeland. 11 September Koning Hendrik III van Engeland algemeen erken as koning
  • van 1189 tot met sy dood koning van Engeland. Hy was die tweede seun van Hendrik II en Eleonore van Akwitanië, een van die kunssinnigste persoonlikhede
  • tot met sy dood in 1307 koning van Engeland. Hy was die oudste seun van Hendrik III en was op n jong ouderdom al betrokke by die intriges van sy pa se


                                     
  • heilige verklaar. Sy feesdag is op 18 Maart, die dag van sy moord. In die 16de eeu onder koning Hendrik VIII is talle kloosters gesluit en heilige plekke
  • 1137 - 1152 Hendrik II van Engeland 1152 - 1189 Kinders Marie van Frankryk Alix van Frankryk Willem van Engeland Hendrik die Jong Koning Mathilde van
  • was van 1461 tot 1483 koning van Engeland. Hy was die seun van Richard van York en Cecily Neville en die eerste koning van die Huis van York. Daar word
  • van Segni heilig. 11 Junie Hendrik die Jong Koning medekoning vsn Engeland 1155 Oktober Alexios II, keiser van die Bisantynse Ryk 1169 Onbekend
  • Henri Hendrik Conscience 3 Desember 1812 10 September 1883 was n Vlaamse skrywer. Hy word beskou as die grondlegger van Vlaamse letterkunde in
  • Adrianus IV kroon Frederik I Barbarossa tot keiser van die Heilige Romeinse Ryk. 28 Februarie Hendrik die Jong Koning medekoning van Engeland 1183
  • die derde oorlewende seun van koning Hendrik IV van Engeland by Mary de Bohun, en het as regent van Frankryk opgetree vir sy kleinneef koning Hendrik
  • geword het. Hendrik IV is in 1413 deur sy seun, Hendrik V, en in 1422 deur sy kleinseun, Hendrik VI, opgevolg. Hendrik VI was n swak koning en het met
  • November 1035 was tot met sy dood koning van Engeland, Denemarke en Noorweë en goewerneur van Sleeswyk en Pommere. Hy was die seun van Sven Vurkbaard en sy
                                     
  • werk in die huishouding van die koning se vierde vrou, Anna van Kleef, gekry. As n jong aantreklike diensmeisie is sy vinnig opgemerk deur Hendrik wat
  • Eustatius III van Boulogne. Hy is ná Hendrik se dood deur die Normandiese baronne as koning erken in plaas van Matilda, Hendrik se dogter. Sy moes haar pa eintlik
  • Lancaster - koning Hendrik IV verslaan het en tot koning uitgeroep is met behulp van Richard Neville, die Graaf van Warwick. Hendrik IV het in 1470 weer die mag
  • koningin Margrethe met koning Hendrik IV van Engeland onderhandel oor die moontlikheid van n verbond tussen Engeland en die Kalmarunie. Engeland het
  • gekroon as koning van Engeland en Ierland toe hy nege jaar oud was. Hy was die seun van Hendrik VIII en Jane Seymour, die derde monarg van die Huis van
  • 1216 het van 6 April 1199 tot met sy dood as koning van Engeland regeer. Hy was die jongste seun van Hendrik II en Eleonore van Akwitanië en het sy ouer
  • en die Engelse regent, Jan, Hertog van Bedford wat namens die jong koning Hendrik regeer het. Familiebande tussen Boergondië en Bedford, wat met die hertog
  • te dra. Godfried V, die Graaf van Anjou, het met Matilda, dogter en erfgenaam van die Engelse koning Hendrik I getrou. Ná Hendrik se dood in 1135 is Stefanus
  • plaasgevind het. In 1148 het die keiserin na Normandië teruggekeer en die veldtog in Engeland aan haar jong seun, Hendrik oorgelaat. In 1152 het Stefanus
  • Hendrik Tudor as Hendrik VII. Hendrik het sy aanspraak op die troon versterk deur te trou met Elizabeth van York, die dogter en erfgenaam van koning Eduard

Users also searched:

hendrik die jong koning,

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →