★ Homeostase - artikels met gnd-identifiseerders ..

                                     

★ Homeostase

Homeostase is die eienskap wat n stelsel openbaar wanneer dit sy eie interne omgewing stabiliseer en konstant probeer hou.

Dit word veral in die konteks van lewendige organismes gebruik.

n Algemene voorbeeld is hoe die liggaam sy temperatuur konstant by 37 grade celsius probeer hou d.m.v. meganismes van terugvoer en die reaksies daarop.

Kubernetika bestudeer die meganismes wat sulke stelsels vir regulering gebruik.

In die algemeen word homeostase gehandhaaf deur reseptors wat die omgewing moniteer. Hierdie reseptors kommunikeer met beheerders wat dan n respons d.m.v. n effektor bepaal.

So is daar positiewe en negatiewe terugvoer-meganismes. Positiewe terugvoer versterk die effektor se respons terwyl negatiewe terugvoer die effek wil verminder en so wil normaliseer.

                                     
  • afwyking van n organisme. Meer spesifiek, dit is n ontwrigting van die homeostase die selfregulerende proses waardeur biologiese stelsels hulle stabiliteit
  • hipofise skei vele hormone af. Die hormone wat afgeskei word reguleer homeostase insluitend trofiese hormone wat ander endokriene kliere stimuleer. Dit
  • woord γλία of γλοία, gom is weefsel wat tussen neurone voorkom en homeostase handhaaf, miëlien vorm, en steun en beskerming verskaf aan neurone in
  • organismes van toepassing is, in stryd is met die ontstaan van n situasie van homeostase op planetêre vlak. Lovelock weerlê die kritiek met modelle, soos Madeliefieswêreld
  • suurstof en speel hulle n belangrike rol in intersellulêre kommunikasie en homeostase Aan die een kant is lae konsentrasies ROS n noodsaaklike voorwaarde
  • dit te hanteer. In geneeskundige terme, is stres die ontwrigting van homeostase deur fisiese of sielkundige prikkels. Stresvolle prikkels kan verstandelike
  • wat in die breinstam ontstaan. Organismes in REM - slaap skort sentrale homeostase die stabilisering van sy omgewing op, en dit lei tot groot wisselings
  • te veg, liggaamstemperatuur te handhaaf asook die regte pH balans en homeostase Om aan die lewe te bly, moet die menslike liggaam hitte en energie produseer
  • voorsien word, neem die drif af en keer die organisme terug na n staat van homeostase en ontspanning. Volgens die teorie is die drif geneig om mettertyd toe
  • essensiële eienskap van die samelewing, beskou vanaf n biologiese gesigspunt, homeostase is handhawing van n stabiele staat Voorts stel hy dat dele van die
  • algehele ewewig van die lewensprosesse binne die liggaam te handhaaf homeostase Die endoskelet van werweldiere word tydens die embrionale ontwikkeling
                                     
  • breingolwe, oogbewegings, n verlies aan spiertonus en die onderdrukking van homeostase stabilisering n Slaapsiklus, wat uit wisselende tydperke van NREM
  • gesien word as die mensdom se teikendoel van menslike ekosisteembalans homeostase terwyl volhoubare ontwikkeling verwys na die holistiese benadering
  • die maag. Die menslike liggaam behou die pH - ewewig deur suurgegronde homeostase en sal nie beïnvloed word deur die inname van sodawater nie. As n alkaliese
  • skei dikwels hormone af en speel n belangrike rol in die handhawing van homeostase Die pineale klier, timusklier, pituitêre klier, skildklier en die twee
  • Griekse naam vir gom is niesenuselle wat steun en voeding verskaf, homeostase handhaaf, miëlien vorm en aan seinsendings in die senuweestelsel deelneem
  • n Muis endotermies reguleer sy liggaamstemperatuur deur homeostase Die akkedis eksotermies en sy liggaamstemperatuur is afhanklik van die omgewing
  • oorstimulering uit te voer en die senuweestelsel van die baba te help om homeostase te herwin. Sheila Kitzinger het n verband gevind tussen die moeder se
  • faktor in die handhawing van die noodsaaklike fisiologiese ewewig, wat ook homeostase genoem word. Bufferstelsels kom in die selle en liggaamsvloeistof voor

Users also searched:

homeostase, artikels met gnd-identifiseerders. homeostase,

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →