★ Hindi - artikels met gnd-identifiseerders ..

                                     

★ Hindi

Hindi, of meer presies Moderne Standaard-Hindi, is n Indo-Ariese taal wat deur sowat 592 miljoen mense in Indie en Pakistan gepraat word. Die oorsprong lê beide in Sanskrit en in Perso-Arabies. Die grammatika stam veral uit Sanskrit en die woordeskat is gemeng.

Hindi word dikwels as n gestandaardiseerde en gesanskritiseerde register van Hindoestani beskou, en is veral op die Khariboli-dialek van Delhi en aangrensende gebiede in Noord-Indie gebaseer. Hindi, geskryf met Devanagari, is saam met Engels een van die twee ampstale van die Indiese regering. Daarbenewens dien dit in tien deelstate en drie uniegebiede as n amptelike taal. Hindi is een van die 22 geskeduleerde tale vir amptelike gebruik in die Republiek Indie.

Hindi is die lingua franca van die "Hindi-gordel" en in n minder mate in ander dele van Indie gewoonlik in n vereenvoudigde of pidginiseerde varieteit soos Bazaar Hindustani of Haflong Hindi. Buite Indie word n aantal ander tale amptelik as "Hindi" erken, maar dit verwys nie na die gestandaardiseerde Hindi van Indie nie, en hierdie tale is van ander dialekte, soos Awadhi en Bhojpuri, afkomstig. Van hierdie tale sluit in Fidjiaanse Hindi, een van Fidji se amptelike tale, en Karibiese Hindi wat in Trinidad en Tobago, Guyana en Suriname gebesig word. Onafhanklik van die skrif en formele woordeskat is die gestandaardiseerde Hindi onderling verstaanbaar met die gestandaardiseerde Oerdoe, n ander erkende register van Hindoestani, aangesien albei tale n gemeensame oorsprong het. In die destydse Brits-Indie het Hindoestani as ampstaal gedien, maar met die Verdeling van Indie word meer en meer n verskil tussen Hindi en Oerdoe beklemtoon, veral uit politieke redes.

As n taalkundige eenheid is Hindi die vierde mees gebroke taal wêreldwyd, ná Mandaryns, Spaans en Engels. Indien Hindi saam met Oerdoe as Hindoestani gegroepeer word, is dit die derde mees gebruikte taal wêreldwyd, ná Mandaryns en Engels.

                                     

1. Tale / dialekte

As daar binne die dialektologie van Hindi n konsensus bereik kan word, kan dit in twee dialekte / tale verdeel word: Westelike en Oostelike Hindi. Westelike Hindi het uit die Apabhramsa -vorm van Shauraseni-Prakrit ontwikkel en Oostelike Hindi uit Ardhamagadhi.

  • Westelike Hindi aantal moedertaalsprekers.
  • Hindoestani 324 miljoen, met die gestandaardiseerde vorme Hindi en Oerdoe, gebesig in die westelike Uttar Pradesh, Delhi, en sedert die verdeling Pakistan.
  • Hariyanavi 8 miljoen, gebesig in Chandigarh, Haryana, en n minderheid in Punjab en Delhi.
  • Bundeli 5.6 miljoen, gebesig in die suidwestelike Uttar Pradesh en wes-sentrale Madhya Pradesh.
  • Kannauji 9.5 miljoen, gebesig in wes-sentrale Uttar Pradesh.
  • Braj 21 miljoen, gebesig in westelike Uttar Pradesh en aangrensende distrikte van Rajasthan en Haryana.
  • Fidjiaanse Hindi hoofsaaklik op Bhojpuri gebaseer, maar met n sterk invloed deur Awadhi.
  • Karibiese Hindoestani hoofsaaklik op Bhojpuri gebaseer, maar met n sterk invloed deur Awadhi.
  • Oostelike Hindi aantal moedertaalsprekers.
  • Awadhi 3.8 miljoen, gebesig in die noordelike Uttar Pradesh, maar ook in die Karibiese gebied, Fidji, Mauritius en Suid-Afrika.
  • Chhattisgarhi 18 miljoen, gebesig in die suidoostelike Madhya Pradesh en noord-sentrale Chhattisgarh.
  • Bagheli 2.7 miljoen, gebesig in die noord-sentrale Madhya Pradesh en suidoostelike Uttar Pradesh.

Hierdie lys sluit varieteite, soos Bihari, Rajasthani en Pahari, uit wat soms, veral vir kulturele redes as deel van Hindi beskou word. Bhojpuri word as n Bihari-taal beskou, alhoewel dit voorheen as n Hindi-taal beskou is.

Romani, Domari, Lomavren en Seb Seliyer of hul voorsate is glo verwant aan Hindi en hul sprekers het tydens drie migrasiegolwe in ca. 500–1000 n.C. na die Middel-Ooste en Europa migreer. Parya is n Hindi-taal wat in Sentraal-Asie gebesig word.

Ethnologue klassifiseer ook Sansi, Bagheli, Chamari n onware taal, Bhaya, Gowli nie n aparte taal nie en Ghera as Westelike Hindi-tale.

                                     

2. Eksterne skakels

  • Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Hindi.
  • En "Hindi language". Encyclopædia Britannica. Besoek op 15 Augustus 2020.
  • Wikiwoordeboek het n inskrywing vir Hindi.
                                     
  • Fidjiaanse Hindi Fiji Baat, फ ज ब त, letterlik: Fidji praat is n Indo - Ariese taal wat deur mense van Indiese oorsprong wat in Fidji woon gepraat
  • Die Hindi Wikipedia is die Hindi uitgawe van Wikipedia, n gratis aanlyn ensiklopedie. Die Wikipedia is in Julie 2003 begin. Dit het tans 147 406 artikels
  • Hindi is volgens die grondwet van 1950 die voorkeur amptelike taal van Indië. Hierdie taal word deur die federale owerheid gebruik. Ook word Hindi gebruik
  • onderling verstaanbaar met Hindi Oerdoe is die amptelike taal van Pakistan, een van die amptelike tale van Indië naas Engels en Hindi en van die Indiese deelstate
  • dialekte is geïdentifiseer. Die Grondwet van Indië het gestipuleer dat Hindi en Engels die twee tale is vir amptelike kommunikasie vir die nasionale
  • franca van Noord - Indië en Pakistan bekend onder sy letterkundige vorm as Hindi - Oerdoe Devanagari: ह न द - उर द of ह द - उर द Nastaliq: ہندی - اردو en
  • n Hindi - dialek beskou. Die Awadhi - letterkunde word dan as n deel van die Hindi - letterkunde beskou. Awadhi is in elk geval nou verwant aan Hindi Oerdoe
  • en die Maledive gepraat. Van die belangrikste Indo - Ariese tale sluit in Hindi - Oerdoe Hindoestani Bengaals en die klassieke taal Sanskrit. Ook Romani
  • artikels. Telugu is een van die amptelike tale van Indië naas Engels en Hindi en van die Indiese deelstaat Andhrapradesj. Hierdie artikel is n saadjie
  • Chandigarh Hindi ਚ ਡ ਗੜ ਹ, Pandjabi: جنذيكذه is n stad en uniegebied in die noorde van Indië en die hoofstad van die twee deelstate Haryana en Pandjab


                                     
  • bokant van volle letters loop. Dit is die hoofskrif wat gebruik word vir Hindi Sanskrit en n hele paar ander tale. Devanagari is deel van die Brahmi - skriffamilie
  • gepraat. Karibiese Hindoestani én Fidjiaanse Hindi het uit beide Awadhi en Bhojpuri ontwikkel. Fidjiaanse Hindi dien saam met Engels en Fidjiaans as die ampstale
  • amptelike tale van Indië naas Engels en Hindi en van die Indiese deelstate Tripura en Wes - Bengale. Bengaals is naas Hindi die tweede belangrikste inheemse taal
  • Delhi Hindi द ल ल is met n bevolking van 11 007 835 die tweede grootste stad in Indië ná Moembaai en is geleë in die Nasionale Hoofstadgebied in
  • Nepal. In Bihar is Hindi die taal wat vir onderwys en amptelike sake gebruik word. Hierdie tale is tydens die 1961 - sensus amptelik as Hindi beskou. Sulke staats
  • Vakaviti is n Maleis - Polinesiese taal wat saam met Engels en Fidjiaanse Hindi die amptelike tale van die eilandnasie Fidji vorm. Die teks van Fidji se
  • Lanka Singalees Die mees afgeleë Indo - Irannese taal is egter Fidjiaanse Hindi een van die drie amptelike tale van die eilandnasie Fidji in Oseanië. Die
  • leksikale ooreenkoms van 83 94 met Hindi Dit word soms as n dialek van Hindoestani beskou, maar ook as n Wes - Hindi - taal in eie reg. en Ethnologue:
  • gepraat word. Oriya is een van die amptelike tale van Indië naas Engels en Hindi en van die Indiese deelstate Orissa en Jharkhand. Oriya word in die Oriya - alfabet
  • gepraat word. Kannada is een van die amptelike tale van Indië naas Engels en Hindi en van die Indiese deelstaat Karnataka. Kannada word in die Kannada - skrif
                                     
  • word deur sowat 50 miljoen mense gebesig. Op watter wyse Rajasthani van Hindi verskil is omstrede, al is vir die erkenning van Rajasthani as n eie taal
  • Pradesh en Uttar Pradesh. Bundeli word soms as n dialek van Hindi of n taal binne die Hindi - tale beskou, afhangende van die definisie. en Scheduled
  • meeste amptelike tale ná Indië. Terwyl Indië die voorkeur gee aan Engels en Hindi is al elf ampterlike tale volgens die Grondwet van Suid - Afrika gelykwaardig
  • gepraat word. Gujarati is een van die amptelike tale van Indië naas Engels en Hindi Gujarati word in die Gujarati - alfabet geskryf, n Brahmi - skrif uit die
  • gepraat word. Telugu is een van die amptelike tale van Indië naas Engels en Hindi en van die Indiese deelstaat Andhra Pradesh. Telugu word in die Telugu - skrif
  • Pradesh en Uttar Pradesh. Bagheli word soms as n dialek van Hindi of n taal binne die Hindi - tale beskou, afhangende van die definisie. en Scheduled
  • gepraat word. Maithili is een van die amptelike tale van Indië naas Engels en Hindi en van die Indiese deelstate Bihar en Jharkhand, asook van Nepal. Maithili
  • gepraat word. Sindhi is een van die amptelike tale van Indië naas Engels en Hindi en van die Pakistanse provinsie Sindh saam met Oerdoe. In Indië is Sindhi
  • Bollywood is die bynaam van die Hindi filmbedryf in Mumbai, Indië. Die naam Bollywood is n samevoeging van Bombay en Hollywood Bombay is die vorige
  • gepraat word. Tamil is een van die amptelike tale van Indië naas Engels en Hindi en van die Indiese deelstate en gebiede Tamil Nadu en Puducherry, van Singapoer

Users also searched:

hindi, artikels met gnd-identifiseerders. hindi,

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →