★ Hipotermie - artikels met gnd-identifiseerders ..

                                     

★ Hipotermie

Hipotermie is n toestand waarin die sentrale liggaamstemperatuur van n persoon so ver gedaal het dat die normale metabolisme in gevaar kom. Liggaamstemperatuur wissel by normale gesonde mense tussen ongeveer 37.5 ºC en 35.5 ºC, of soms laer, soos vroeg in die môre tydens slaap. Liggaamstemperature onder 32 ºC veroorsaak dat funksies afneem, en enigiets onder 30 ºC is uiters skadelik.

Hipotermie begin as die liggaamstemperatuur daal tot onder 35 °C. As die liggaamstemperatuur onder 32 °C daal, word die situasie kritiek. Liggaamstemperature onder 27 °C is sonder mediese ingryping byna altyd dodelik, hoewel daar gevalle bekend is waar n persoon met n liggaamstemperatuur van 14 °C oorleef het.

                                     

1. Hartstilstand en breinfunksie

Hipotermie kan ook lewensreddend wees. Die brein sterf naamlik reeds af wanneer die sirkulasie slegs enkele minute stop, maar by laer temperatuur kan dat veel langer duur ander organe is minder in gevaar, aangesien hulle n sirkulasiestilstand langer kan oorleef. Hierdeur is dit soms moontlik om verdrinking in baie koue water te oorleef. Die slagoffer verloor bewussyn en die hartklop bloedsomloop stop. Die slagoffer lyk klinies dood. Deur die koue van die water raak die brein egter nog nie so vinnig onherroeplik beskadig nie. In sommige gevalle is dit nog moontlik om sulke slagoffers te laat herleef.

                                     

2. Soorte

Daar is twee soorte hipotermie te onderskei, akute en chroniese. Akute hipotermie is die gevaarlikste, die liggaamstemperatuur daal vinnig, dikwels binne sekondes of minute as n slagoffer bv. deur die ys van n bevrore meer sak.

Chroniese hipotermie vind plaas as die liggaam oor n lang tyd verkoel word. Iemand wat in yskoue water beland, sal oor die algemeen binne enkele minute te koud wees om self aktief te kan swem. Die gevaar van n fatale einde word ook vergroot deur hewige uitputting van die sparteling.

                                     
  • die Corniese rex geskik is vir binnenshuise, warm toestande. Hulle kan hipotermie kry as hulle in die winter lank buite bly. Hul liggaamstemperatuur is
  • endotermiese diere word energie deur n beheerde, tydelike toestand van hipotermie bewaar deurdat die liggaamstemperatuur toegelaat word om tot byna omringende
  • waterkruisings, hoogtes, gevaarlike diere, dehidrasie, hitte - uitputting, hipotermie hoogtesiekte, moegheid, besering, die aansteek van siektes deur water
  • babelas het sal dikwels koud kry. Dit is omdat alkohol n sekere soort hipotermie tot gevolg het waardeur die liggaam se hitte te vinnig uitgestraal word
  • is en dit verhoog die risiko vir sterfte kort ná geboorte, versmoring, hipotermie polisitemie, hipokalsemie, immuniteitsdisfunksie, neurologiese abnormaliteite
  • disoriëntasie, ernstige verdowing, retrograde geheueverlies, hoofpyn, hipotermie en delirium tremens is berig. Ernstige lewervergiftiging is ook gerapporteer
  • katjies wat in n omgewingstemperatuur benede 27 C gebore word, aan hipotermie kan sterf as hulle ma hulle nie warm hou nie. Die moeder se melk is baie
  • hanteer en kla dikwels dat hulle koud kry liggaamstemperatuur kan val hipotermie in n poging om energie te bewaar Hipotensie of ortostatiese hipotensie


                                     
  • gedeel. Hipotermie is die verlaging van liggaamstemperatuur wat plaasvind wanneer n liggaam meer hitte verloor as wat dit kan ontwikkel. Hipotermie is n
  • word. Dit blyk inderdaad uit die verslag van die mediese ondersoeker: hipotermie of vries tot die dood. Daar is regtig geen rede om die gevolgtrekking
  • Abnormale lae weefsel - en bloedkoolsuurgaskonsentrasie. hypothermia - hipotermie ondernormale liggaamstemperatuur n Verlaging van die binneliggaamstemperatuur

Users also searched:

hipotermie, artikels met gnd-identifiseerders. hipotermie,

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →