★ Hispaniola - artikels met gnd-identifiseerders ..

                                     

★ Hispaniola

Hispaniola is ná Kuba die tweede grootste eiland van die Groot Antille tussen die Atlantiese Oseaan in die noorde en die Karibiese See in die suide en bestaan tans uit twee lande: Haïti in die weste en die Dominikaanse Republiek in die ooste. Die eiland lê in die suide van die Turks- en Caicos-eilande, in die suidooste van die Bahamas, in die ooste van Kuba, in die noordooste van Jamaika en in die weste van Puerto Rico. Hispaniola is op 5 Desember 1492 deur Christophorus Columbus vir Spanje ontdek en in besit geneem. Die eiland het n bevolking van 18 943 000 in 2005 gehad en het n oppervlakte van 76 480 km². Hispaniola is veral bekend as eerste Europese kolonie in Amerikas en die oudste Europese nedersettings, wat nou Santo Domingo is.

                                     
  • n bevolking van sowat 10, 7 miljoen in 2018. Die land lê op die eiland Hispaniola tussen die Atlantiese Oseaan in die noorde en die Karibiese See in die
  • Madagaskar. Ander eilande het meer as een land daarop, soos Borneo en Hispaniola Daar is ook verskeie onbewoonde en onherbergsame eilande. Lys van eilande
  • en n bevolking van 11 123 178 2018 wat die westelike gedeelte van Hispaniola een van die eilande van die Groot Antille in die Karibiese See, beslaan
  • apostolatus culmine oor die oprigting van die Universiteit van Santo Domingo op Hispaniola 20 Desember Pous Paulus III stel nog 6 nuwe kardinale aan. Maart Hans
  • hoofstad en grootste stad van Haïti, n land op die Karibiese eiland Hispaniola tussen die Atlantiese Oseaan in die noorde en die Karibiese See in die
  • ontdekkingsreis. Die eerste slawe uit Afrika word geneem tot die Amerikas, na Hispaniola hedendaagse Haïti en die Dominikaanse Republiek 7 Januarie Pous Gregorius
  • is die afstammelinge van vrygemaakte Swart Amerikaners wat in 1824 na Hispaniola begin emigreer het. Die taal is soortgelyk aan Karibiese Engels wat op
  • Columbus word die eerste Europeër wat voet aan wal sit op die eiland Hispaniola nou Haïti en die Dominikaanse Republiek 9 April Lorenzo de Medici
  • stad van die Dominikaanse Republiek, n land op die Karibiese eiland Hispaniola tussen die Atlantiese Oseaan in die noorde en die Karibiese See in die
  • apostolatus culmine oor die oprigting van die Universiteit van Santo Domingo op Hispaniola 1834 Die Pinjarra - menseslagting vind plaas naby Pinjarra, Wes - Australië
  • Columbus word die eerste Europeër wat voet aan wal sit op die eiland Hispaniola nou Haïti en die Dominikaanse Republiek 1590 Pous Gregorius XIV volg
  • en Caicoseilande lê in die ooste van die Bahamas en in die noorde van Hispaniola Haïti en Dominikaanse Republiek Die hoofstad is Cockburn Town en die
                                     
  • Mayores Die Groot - Antille sluit Kuba, Jamaika, die Kaaimanseilande, Hispaniola met die lande Haïti in die weste en die Dominikaanse Republiek in die
  • die verste oos. Die grootste eilande, van wes na oos, is Kuba, Jamaika, Hispaniola Haïti en die Dominikaanse Republiek en Puerto Rico. Die eilande vorm
  • 2 890 299 in 2016 gehad. Jamaika is in die suide van Kuba, in die weste van Hispaniola en in die suidooste van die Kaaimanseilande geleë. Die hoofstad en grootste
  • Florida, noordoos van Kuba, noordwes van die Turks - en Caicoseilande en Hispaniola en suidwes van Bermuda geleë. Die hoofstad en grootste stad is Nassau
  • vaart was om Japan te ontdek. Hy het die noordelike kuste van Kuba en Hispaniola die huidige Haïti besoek, waar hy klein hoeveelhede alluviale goud gekry
  • Groot - Brittanje toegewys. In 1697 het Frankryk die kleiner westelike deel van Hispaniola Haïti ontvang. In 1789 het Nieu - Spanje sy aanspraak op die minder gekoloniseerde
  • Kreools wat deur sowat 7, 7 miljoen mense in Haïti op die Karibiese eiland Hispaniola en n verdere 2 miljoen wêreldwyd gepraat word. Dit baseer op Frans en
  • Peru en Bolivië. Dit is ook ingevoer na Nieu - Seeland, Kuba, Jamaika, Hispaniola Puerto Rico, Bermuda, Bahamas en Klein Antille, asook sommige Europese
  • naam gekry. Die Groot - Antille bestaan uit die Kaaimanseilande, Kuba, Hispaniola verdeel in die twee lande die Dominikaanse Republiek en Haïti Jamaika
  • en het toe deur die Benedewindse Eilande, die kanaal tussen Jamaika en Hispaniola en die Bowindse Deurvaart rondgevaar. Hy het in 1719 n begenadiging aanvaar
                                     
  • Oseaan Hainan China Suid Chinese See Hawai VSA Stille Oseaan Hispaniola Haiti Dominikaanse republiek Karibbiese See Honshu Japan See van
  • van Colombia en Panama verken. Daarna vestig hy hom as n planter op Hispaniola Hy raak egter diep in die skuld, en vlug in 1510 as verstekeling aan
  • Spanjaarde as slawe na die ontdekking van die Amerikas na Santo Domingo op Hispaniola gebring en aan planters verkoop. Oorspronklik het slawe uit Afrika die
  • Borneo Karibbiese See die see tussen Suid - Amerika en die eilande Kuba, Hispaniola en Puerto Rico noord en, Guadeloupe en Barbados oos Kaspiese See
  • apostolatus culmine Oprigting van die Universiteit van Santo Domingo op Hispaniola 27 September 1540 Regimini militantis ecclesiae Oprigting van die
  • van Gurk. 1504 Illius fulciti - Die oprigting van die kerkprovinsie Hispaniola in Wes - Indië. 8 Augustus 1511 Pontifex Romanus nuwe bisdomme in Wes - Indië
  • 1506 het hy na die Nuwe Wêreld vertrek, waar hy aan die verowering van Hispaniola deelgeneem het. In 1511 het hy aan die kant van Diego Velázquez de Cuéllar
  • openbaar gemaak. Sy taktiese meesterskap lei daartoe dat hy Santo Domingo Hispaniola Cartagena kus van Colombia en St. Augustine in Florida verower. Voordat

Users also searched:

hispaniola, artikels met gnd-identifiseerders. hispaniola,

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →