★ Hengelo, Overijssel - artikels met gnd-identifiseerders ..

                                     

★ Hengelo, Overijssel

Hengelo is n munisipaliteit in Twente, in die provinsie Overijssel in Nederland. Hengelo grens aan die munisipaliteite Borne, Dinkelland, Hof van Twente, Haaksbergen en Enschede. Daar woon 81 000 mense in Hengelo. Die stad vorm ook saam met Borne en Enschede die agglomerasie Groot-Enschede, waar sowat 365 000 mense woon.

Hengelo staan bekend vir sy internasionale atletiekwedstryde, die Fanny Blankers-Koen Games. Die stad is ook die fokuspunt van infrastruktuur in Twente, sowel vir die spoorwee as vir die nasionale paaie die A1 en A35.

                                     

1. Geskiedenis

Die dorp Hengelo het in die middeleeue ontstaan. In 1525 het Frederick van Twickel n kasteel naby die dorp Huis Hengelo gebou wat in 1821 gesloop is. Nadat Belgie in 1830 hulle onafhanklikheid uitroep wat toe die spilpunt van Nederland se industriee was, stimuleer die regering die industriee in Twente met maatskappye soos Stork en AKZO Nobel. In Hengelo ontwikkel die metaalindustrie. Tydens die Tweede Wêreldoorlog is die stad hewig gebombardeer, sodat nie baie geboue na die oorlog oorgebly het nie.

                                     

2. Sport

Hengelo het met die Fanny Blankers-Koen Stadion kapasiteit: 15.500 die belangrikste atletiekstadion van die land, waar die Fanny Blankers-Koen Games jaarliks gespeel word. Langs die stadion lê die afrigtingskompleks van sokkerklub FC Twente. Die jeug en vroue van die klub speel hulle wedstryde hier.

                                     
  • Hengelo kan na een van de volgende verwys: Hengelo Gelderland, n dorp in die Nederlandse provinsie van Gelderland. Hengelo Overijssel n munisipaliteit
  • stad is Enschede. Andere groot stede is: Almelo, Deventer, Hengelo Kampen en Zwolle. Overijssel grens in die suide aan Gelderland, in die weste aan Flevoland
  • dorp in die streek Twente in die Nederlandse provinsie Overijssel Dit lê noord van die stad Hengelo en net 30 km wes van die grens tussen Nederland en Duitsland
  • Almelo is n gemeente en stad in die provinsie Overijssel in Nederland. Dit is in die streek Twente geleë en word begrens deur die munisipaliteite Twenterand
  • Oldenzaal is n munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Overijssel Die dorp is in die streek Twente geleë. Ongeveer 32 000 mense woon hier. Oldenzaal
  • streek in die ooste van Nederland. Die grootste deel val in die provinsie Overijssel en n klein deeltjie in Gelderland Enschede is die grootste stad in
  • munisipaliteit en n stad in die provinsie Overijssel in Nederland. Hierdie stad is die grootste stad van Overijssel met meer as 160 000 inwoners 2011 Enschede
  • Stienwiekerlaand is n munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Overijssel met n bevolking van 44 000 in 2018 en n oppervlakte van 322 km². Die
  • Nedersaksies: Zwärtewäterlaand is n munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Overijssel met n bevolking van 23 000 in 2018 en n oppervlakte van 88 km². Die


                                     
  • Borne lê in die provinsie Overijssel in Nederland in Twente met n oppervlakte van slegs 26 vierkante kilometer en meer as 21 000 inwoners. Plekke in
  • Zwolle is die hoofstad van die Nederlandse provinsie Overijssel Die stad is aan die IJssel geleë en aan die Zwarte Water en Overijsselse Vecht. Zwolle
  • Stappest is n munisipaliteit en n dorp in die Nederlandse provinsie Overijssel Die munisipaliteit het sowat 16 000 inwoners 2010 Die grootste dorp
  • Kampen lê in de provinsie Overijssel in Nederland aan die monding van die IJssel, met n oppervlakte van amper 162 vierkante kilometer en meer as 50 000
  • Hoksebarge is n dorp en n munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Overijssel met n bevolking van sowat 24 000 in 2019 en n oppervlakte van 106 km²
  • gevestig op die landgoed Drienerlo, wat aan die wes - rand van Enschede, naby Hengelo lê. Die kampus het ook sy eie treinstasie: Enschede Drienerlo. Personeelsomvang
  • Hemelum - Hemmen - Hempens - Hemrik - Hendrik - Ido - Ambacht - Hengelo Gelderland - Hengelo Overijssel - Hengevelde - Hengforden - Hengstdijk - Hennaard - Hensbroek
  • Deventer is n munisipaliteit in Salland, in die provinsie Overijssel in Nederland. Deventer grens aan die munisipaliteite Olst - Wijhe, Raalte, Rijssen - Holten
  • snelwegnetwerk. Die hoofare is die A1 van Amsterdam na die Duitse grens by Hengelo die A2 van Maastricht na Amsterdam, die A4 van Delft na Amsterdam, die
  • Friesland 18 Gelderland 51 Groningen 10 Limburg 31 Noord - Brabant 61 Noord - Holland 47 Overijssel 25 Utrecht 26 Zeeland 13 Zuid - Holland 52 Karibiese gebied 3
  • Purmerend 81.000 Noord - Holland 43 Meierijstad 81.000 Noord - Brabant 44 Hengelo 81.000 Overijssel 45 Schiedam 79.000 Zuid - Holland 46 Lelystad 79.000 Flevoland 47

Users also searched:

hengelo, overijssel, artikels met gnd-identifiseerders. hengelo, overijssel,

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →