★ Hercules, sterrebeeld - artikels met gnd-identifiseerders ..

                                     

★ Hercules (sterrebeeld)

Vir ’n artikel oor die Griekse god, sien Herakles.

Hercules is ’n sterrebeeld wat na die Romeinse god Hercules genoem is. Dit is een van die 48 konstellasies wat deur die 2de-eeuse sterrekundige Ptolemeus beskryf is en is die vyfde grootste van die 88 moderne sterrebeelde.

                                     

1. Ruimtevoorwerpe

Hercules het geen sterre helderder as 1 m nie. Daar is verskeie sterre met planete. 14 Herculis het een bevestigde een onbevestigde planeet.

Die sterrebeeld bevat twee van die merkwaardigste bolvormige sterreswerms: Messier 13, die helderste een in die noordelike hemelruim met 300 000 sterre, en Messier 92. Die byna bolvormige planetêre newel Abell 39 kom ook hier voor. M13 is dof, maar kan op ’n helder aand met die blote oog gesien word.

                                     

2. Eksterne skakels

  • The Deep Photographic Guide to the Constellations: Hercules.
  • Star Tales – Hercules.
  • The clickable Hercules.
  • Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Hercules sterrebeeld.
  • Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia.
                                     
  • Die Hercules - dwergsterrestelsel of Her is n sferoïdale satellietstelsel van die Melkweg in die sterrebeeld Hercules Dit is in 2006 ontdek in data van
  • die Groot Bolvormige Sterreswerm in Hercules is n bolswerm van sowat 300 000 sterre in die sterrebeeld Hercules Dit is in 1714 deur Edmond Halley ontdek
  • sowat 400 miljoen ligjare van die Aarde af in die sterrebeeld Hercules Hulle is deel van die Hercules - sterrestelselswerm, wat weer deel is van die Groot
  • Die Hercules - superswerms SCl 160 is twee nabygeleë sterrestelsel - superswerms. Die twee swerms is taamlik groot in vergelyking met ander plaaslike superswerms:
  • sien Kreef sterreteken Die Kreef Latyn: Cancer is n klein, dowwe sterrebeeld in die noordelike hemelruim en een van die 12 sterrebeelde van die diereriem
  • afgebaken is en daarom aan geen antieke mitologie gekoppel word nie. Die sterrebeeld het sy naam gekry van die Franse sterrekundige Nicolas Louis de Lacaille
  • Die Swaardvis of Goudvis Spaans: Dorado is n sterrebeeld in die suidelike hemelruim. Dit was een van die 12 sterrebeelde wat in die 16de eeu deur Petrus
  • sterreteken, sien Bul sterreteken Die Bul of Stier Latyn: Taurus is n sterrebeeld in die noordelike hemelruim. Dit is een van die 48 konstellasies wat
  • Kassiopeia is n sterrebeeld in die noordelike hemelruim wat genoem is na die ydel koningin met dieselfde naam in die Griekse mitologie. Dit is een van
  • Die Slangdraer Latyn: Ophiuchus is n groot sterrebeeld wat om die hemelewenaar geleë is. Die Latynse naam kom van die Griekse woord Ὀφιοῦχος ophioukhos


                                     
  • die sterreteken, sien Leeu sterreteken Die Leeu Latyn: Leo is n sterrebeeld in die noordelike hemelruim. Dit is een van die 48 konstellasies wat
  • Kefeus is n sterrebeeld in die noordelike hemelruim. Dit is een van die 48 konstellasies wat deur die 2de - eeuse sterrekundige Ptolemeus beskryf is en
  • Die Net ot Netjie Latyn: Reticulum is n klein, dowwe sterrebeeld in die suidelike hemelruim. Die Latynse naam verwys na die kruisdraad voor die oogstuk
  • Scutum is n klein sterrebeeld in die suidelike hemelruim wat in die 17de eeu uitgedink is. Die Skild is die enigste sterrebeeld wat na n nie - klassieke
  • artikel oor die voël, sien Kraanvoël. Die Kraanvoël Latyn: Grus is n sterrebeeld in die suidelike hemelruim. Dit is aanvanklik beskou as deel van die
  • Die Pou Latyn: Pavo is n sterrebeeld in die suidelike hemelruim. Dit is een van die 12 sterrebeelde wat in die 16de eeu deur Petrus Plancius geskep
  • Die Arend Latyn: Aquila is n sterrebeeld n paar grade noord van die hemelewenaar. Dit is een van die 48 konstellasies wat deur die 2de - eeuse sterrekundige
  • Die Kameelperd Latyn: Camelopardalis is n groot, maar dowwe sterrebeeld in die noordelike hemelruim. Dit is in 1612 deur die sterrekundige Petrus Plancius
  • Die Vos of Vossie Latyn: Vulpecula is n dowwe sterrebeeld in die noordelike hemelruim. Dit is in die laat 17de eeu deur die sterrekundige Johannes
                                     
  • Die Vlieg Latyn: Musca is n sterrebeeld in die suidelike hemelruim. Dit was een van die 12 sterrebeelde wat in die 16de eeu deur Petrus Plancius geskep
  • Die Oktant Latyn: Octans is n dowwe sterrebeeld in die suidelike hemelruim. Dit is in 1732 deur die sterrekundige Nicolas Louis de Lacaille voorgestel
  • Vela is n sterrebeeld in die suidelike hemelruim. Dit verteenwoordig die seile van n skip en was oorspronklik deel van n groot sterrebeeld die skip
  • Lynx is n sterrebeeld in die noordelike hemelruim wat in die 17de eeu deur Johannes Hevelius geskep is. Dit is n baie dowwe sterrebeeld waarvan die
  • Carina is n sterrebeeld in die suidelike hemelruim. Dit verteenwoordig die kiel van n skip en was oorspronklik deel van n groot sterrebeeld die skip
  • dowwe sterrebeeld in die suidelike hemelruim wat laat in die 16de eeu geskep is. Dit lê net suid van die Groot Hond en die Haas. Die sterrebeeld is in
  • Die Wolf Latyn: Lupus is n sterrebeeld in die suidelike hemelruim. Dit is een van die 48 konstellasies wat deur die 2de - eeuse sterrekundige Ptolemaeus
  • Die Vul Latyn: Equuleus is n dowwe sterrebeeld in die noordelike hemelruim, die tweede kleinste beeld naas die Suiderkruis. Dit is een van die 48 konstellasies
  • Die Pyl Latyn: Sagitta is n klein sterrebeeld in die noordelike hemelruim. Dit is een van die 48 konstellasies wat deur die 2de - eeuse sterrekundige
  • Grafeerstif Latyn: Caelum is n dowwe sterrebeeld in die suidelike hemelruim. Caelum is n dowwe sterrebeeld en het geen sterre helderder as 4 mag nie
                                     
  • moderne sterrebeelde. Dit is dof en klein en is in 1687 geskep. Die sterrebeeld is in die noordelike hemelruim te sien. Die noordelike deel lê in die


Users also searched:

hercules (sterrebeeld), artikels met gnd-identifiseerders. hercules (sterrebeeld),

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →