★ Hindoestani - artikels met gnd-identifiseerders ..

                                     

★ Hindoestani

Hindoestani is die lingua franca van Noord-Indie en Pakistan, bekend onder sy letterkundige vorm as Hindi-Oerdoe en in die verlede is dit ook Hindui, Hindavi, en later Rekhta, Dehlavi, Hindi en Oerdoe genoem. Dit is n Indo-Aries taal, wat veral op die Khariboli-dialek van Delhi en aangrensende gebiede in Noord-Indie gebaseer is, maar ook n groot aantal leenwoorde aan Persies, Arabies, Sanskrit en Turks ontleen het. Hindoestani is n plurisentriese taal met twee gestandaardiseerde registers: Hindi en Oerdoe. n Derde vorm is Fidjiaanse Hindi, een van drie amptelike tale van Fidji.

Die konsep van n Hindoestani-taal as n "verenigde taal" of "versmeltingstaal" is deur Mahatma Gandhi voorgestaan. In die destydse Brits-Indie het Hindoestani as ampstaal gedien, maar met die Verdeling van Indie word meer en meer n verskil tussen Hindi en Oerdoe beklemtoon, veral uit politieke redes.

Die eerste bekende poesie van Hindoestani in die vorm van Oud-Hindi dateer uit 769 n.C. Gedurende die Sultanaat van Delhi in Indie het Hindoe- en Islamitiese kulture in kontak gekom, waarvolgens die Prakrit-basis van Oud-Hindi met leenwoorde uit Persies verryk is, wat gelei het tot die huidige vorm van Hindoestani. Die Hindoestani-taal het tydens die Indiese Onafhanklikheidsbeweging n uitdrukking van die Indiese nasionale eenheid geword, en word steeds deur die bevolking van die Noord-Indiese subkontinent as die algemene taal gebesig, wat deur die Hindoestani-woordeskat in beide Bollywood-rolprente en liedjies weerspieel word.

Die kernwoordeskat van die taal is afkomstig uit Prakrit n nasaat van Sanskrit, met n aansienlike leenwoorde van Persies en Arabies via Persies. Die aantal sprekers kan net geskat word. Volgens Ethnologue se 2019-skatting sal Hindi en Oerdoe, as hulle onder Hindoestani saamgevat word, met 785 miljoen moedertaal- en tweede taalsprekers die derde mees gesproke taal wêreldwyd wees, ná Engels en Mandaryns, alhoewel dit miljoene insluit wat hul moedertaal tydens die Indiese sensus as "Hindi" aangegee het, maar n ander Hindi-taal as Hindoestani besig. Die totale aantal Hindi-Oerdoe-sprekers is in 1995 met meer as 300 miljoen aangegee, wat van Hindoestani die derde of vierde mees gebruikte taal wêreldwyd maak.

                                     
  • word dikwels as n gestandaardiseerde en gesanskritiseerde register van Hindoestani beskou, en is veral op die Khariboli - dialek van Delhi en aangrensende
  • en Pakistan gepraat word. Dit is n gestandaardiseerde variëteit van Hindoestani en onderling verstaanbaar met Hindi. Oerdoe is die amptelike taal van
  • Kannauji is nou verwant aan Hindoestani met n leksikale ooreenkoms van 83 94 met Hindi. Dit word soms as n dialek van Hindoestani beskou, maar ook as n
  • en Fidjiaanse leenwoorde. Dit is nou verwant aan Karibiese Hindoestani en die Hindoestani - variëteite van beide Mauritius en Suid - Afrika. Volgens letterkundige
  • gepraat. Van die belangrikste Indo - Ariese tale sluit in Hindi - Oerdoe Hindoestani Bengaals en die klassieke taal Sanskrit. Ook Romani, wat deur Roma
  • sowat 1, 6 miljoen mense gepraat word. Dit word soms as n dialek van Hindoestani beskou, maar ook as n Wes - Hindi - taal in eie reg. Braj was gedurende
  • tale volgens moedertaalsprekers behoort aan die Indo - Ariese groep: Hindoestani Hindi - Oerdoe, 325 miljoen Bengaals 190 miljoen Pandjabi 129 miljoen
  • taal. Ander tale wat gebruik word is Surinaams Sranantongo Sarnami Hindoestani en Javaans. Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Paramaribo
  • elk geval nou verwant aan Hindi, Oerdoe en Fidjiaanse Hindi. Karibiese Hindoestani én Fidjiaanse Hindi het uit beide Awadhi en Bhojpuri ontwikkel. Fidjiaanse
  • Belize, dele van die Karibiese gebied en Suid - Afrika gepraat. Karibiese Hindoestani én Fidjiaanse Hindi het uit beide Awadhi en Bhojpuri ontwikkel. Fidjiaanse
                                     
  • beskou word. n Ander bekende Surinaamse taal is byvoorbeeld Sarnami Hindoestani die moedertaal van die Hindoestane. Sarnami beteken ook Sranan, Surinaams
  • Arabies, Armeens, Hoog - Chinees, Duits, Engels, Frans, Hindi - Oerdoe Hindoestani Koreaans, Maleis, Nederlands, Portugees, Sweeds, Serwokroaties, Spaans
  • Haryanvi taal van Haryana, soms beskou as n sub - variasie van Hindi Hindoestani n kombinasie van Hindi en Oerdoe. Grotendeels gepraat in die Noordelike
  • Sranantongo 120 000 moedertaalsprekers 280 000 tweede taalsprekers Sarnami Hindoestani 150 000 moedertaalsprekers, en Javaans 60 000 moedertaalsprekers
  • sluit vier groot wêreldtale in, onder meer Engels, Spaans, Russies en Hindoestani Hindi Oerdoe Die Indo - Europese taalfamilie het die oorhand gekry tydens
  • Kalkutta 1858 1912 Nieu - Delhi 1912 1947 Shimla somer Taal Tale Hindoestani Hindi en Oerdoe Engels Godsdiens Baha i, Boeddhisme, Christendom
  • 3 miljoen Taalfamilie: Indo - Europees Indo - Irannees  Indo - Aries   Hindoestani    Romani Skrifstelsel: Latynse alfabet Amptelike status Amptelike
  • gevoer en boodskappe in Duits, Frans, Italiaans, Nederlands, Afrikaans, Hindoestani Oud - Egipties, Arabies, antieke Grieks en Latyn deur n medium ontvang
  • Christene, ensomeer. Sowat vyftig tale was erken in 1950, waaronder Tamil, Hindoestani en Oerdoe die vernaamste is. Verder is daar n gebrek aan eenheid as

Users also searched:

hindoestani, artikels met gnd-identifiseerders. hindoestani,

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →