★ Amir Abbas Hoveyda - artikels met gnd-identifiseerders ..

                                     

★ Amir Abbas Hoveyda

Amir Abbas Hoveyda was n Iranse ekonoom en politikus wat tussen 27 Januarie 1965 en 7 Augustus 1977 as eerste minister gedien het. Sy ampstermyn van byna dertien jaar was die langste van alle premiers in die geskiedenis van Iran. Hoveyda het daarnaas ook die ampte van vise-premier en minister van finansies in die kabinet van Hassan-Ali Mansur beklee.

Ná die Iranse Rewolusie in 1979 is hy deur die nuut geskepte Islamitiese Rewolusionêre Geregshof skuldig bevind van "oorlogsvoering teen God" en die "verspreiding van korrupsie op Aarde", ter dood veroordeel en tereggestel.

                                     
  • Abbas kan verwys na: Bandar Abbas stad in Iran Abbas Maroufi, Iranse skrywer Amir Abbas Hoveyda Iranse ekonoom Mahmoud Abbas president van Palestina
  • 1885 1968 Jim Clark, Skotse F1 - motorrenjaer 1936 1979 Amir Abbas Hoveyda Iranse ekonoom en politikus, premier van Iran 1919 1985 Carl
  • Goewerneur - generaal van Suid - Afrika 1910 1914 1930 1919 Amir Abbas Hoveyda Iranse ekonoom en politikus, premier van Iran 1979 1931 Toni
  • Massine, Russiese balletdanser en choreograaf 1895 7 April Amir Abbas Hoveyda Iranse ekonoom en politikus, premier van Iran 1919 30 April
  • Claerhout, Belgiesgebore Suid - Afrikaanse skilder 2006 18 Februarie Amir Abbas Hoveyda Iranse ekonoom en politikus, premier van Iran 1979 24 Februarie
  • Islamic World. Leiden: Brill 2007, bl. 517 en Abbas Milani: The Persian Sphinx. Amir Abbas Hoveyda and the Riddle of the Iranian Revolution. Kindle - e - Boek

Users also searched:

amir abbas hoveyda, artikels met gnd-identifiseerders. amir abbas hoveyda,

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →