★ Hominidae - artikels met gnd-identifiseerders ..

                                     

★ Hominidae

Die Hominidae of hominiede, ook bekend as die "groot ape", vorm ’n taksonomiese familie van primate, insluitende vier uitgestorwe genera:

  • Orang-oetangs Pongo – 2 spesies.
  • Sjimpansees Pan – 2 spesies.
  • Gorillas Gorilla – 2 spesies.
  • Mense Homo – 1 spesie.

Die term "hominied" word ook in ’n enger sin gebruik vir Hominini, of "mense en verwante van mense nader as sjimpansees". In dié sin het alle hominiede spesies behalwe Homo sapiens uitgesterf.

’n Aantal bekende uitgestorwe genera word saam met die mens in die subfamilie Homininae geklassifiseer, en ander saam met orang-oetangs in die subfamilie Ponginae. Die mees onlangse gemeenskaplike voorouer van die Hominidae het rofweg 14 miljoen jaar gelede geleef, toe die voorouers van die orang-oetang afgeskei het van die voorouers van die drie ander genera. Die voorouers van die Hominidae-familie het toe reeds van dié van die Hylobatidae-familie afgeskei, moontlik 15 miljoen tot 20 miljoen jaar gelede.

                                     

1. Eksterne skakels

  • Voorbeelde by Smithsonian.
  • Inligting en fotos.
  • Michigan-staatsuniversiteit, "Great Apes and the Law".
  • Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Hominidae.
  • Wikispecies het meer inligting verwant aan: Hominidae.
                                     
  • terwyl ander groepe diere relatief onveranderd gebly het. Die vroeë Hominidae die voorouers van die mens, het in Afrika sy verskyning gemaak. Van die
  • Homininae is n subfamilie van Hominidae wat die mens, gorilla, sjimpansee, bonobo en n paar uitgestorwe verwante insluit dit omvat alle hominiede wat
  • Paleo - antropologie is die studie van menslike of homoniedfossiele. Antropologie Hominidae Paleontologie Hierdie artikel is n saadjie. Voel vry om Wikipedia te
  • Multiplying genera vs. moving species: a new proposal for the family Hominidae South African Journal of Science, Volume 98, pgs. 229 - 232 Kenyanthropus
  • PMID 14871560.AS1 - onderhoud: meer as een naam: authors list link Hominidae Mikko s Phylogeny Archive. Early Human Phylogeny Smithsonian - instituut
  • maak amper 8 uit van die totale DNS in menslike selle. Al die lede van Hominidae behalwe mense, Neanderdallers en Denisova - hominiene het 24 paar chromosome
  • 1144 gsjgs.156.4.0731. Andrew Hill & Steven Ward 1988 Origin of the Hominidae The Record of African Large Hominoid Evolution Between 14 My and 4 My
  • fossiele kom uit die Paleoseen, sowat 55 miljoen jaar gelede. Die familie Hominidae het 15 tot 20 miljoen jaar gelede van die Hylobatidae - familie langarmape
  • gebied geleef het. Onlangse uitgrawings naby die Turkanameer bewys dat hominidae soos Homo habilis  1, 8 miljoen tot 2, 5 miljoen jaar gelede en Homo erectus  1
  • naaste verwante aan die gorilla is die sjimpansee en die mens, en al die Hominidae sowat 7 miljoen jaar van die laaste gemeenskaplike voorsaat afgeskei het
  • gespeel, en die land is reeds meer as 100 000 jaar gelede deur klein groepe Hominidae of Mensagtiges bewoon. In die Suid - Kaap is in Smitswinkelbaai naby Rooikrans
                                     
  • argeologiese opgrawings is Botswana sedert sowat twee miljoen jaar deur hominidae bevolk. Klipwerktuie en fauna - oorblyfsels getuig daarvan, dat alle dele
  • hominoids J Mol Evol. 30 3 260 66. doi: 10.1007 BF02099995. PMID 2109087. Hominidae Classification Animal Diversity Web UMich in Engels Geargiveer
  • Koninkryk: Animalia Filum: Chordata Klas: Mammalia Orde: Primates Familie: Hominidae Subfamilie: Homininae Tribus: Hominini Gray, 1825 Genera Subtribus Australopithecina
  • Hominidae Hylobatidae
  • Koninkryk: Animalia Filum: Chordata Klas: Mammalia Orde: Primates Familie: Hominidae Subfamilie: Ponginae Genus: Pongo Lacépède, 1799 Spesies Pongo pygmaeus
  • Koninkryk: Animalia Filum: Chordata Klas: Mammalia Orde: Primates Familie: Hominidae Genus: Pan Spesie: P. troglodytes Binomiale naam Pan troglodytes Johann
  • Koninkryk: Animalia Filum: Chordata Klas: Mammalia Orde: Primates Familie: Hominidae Genus: Homo Spesie: H. erectus Binomiale naam Homo erectus Dubois, 1892
  • Orde: Primates Infraorde: Simiiformes Superfamilie: Hominoidea Familie: Hominidae Subfamilie: Homininae Genus: Homo Linnaeus, 1758 Tipespesie Homo sapiens
  • Koninkryk: Animalia Filum: Chordata Klas: Mammalia Orde: Primates Familie: Hominidae Genus: Homo Spesie: H. neanderthalensis Binomiale naam Homo neanderthalensis
  • Koninkryk: Animalia Filum: Chordata Klas: Mammalia Orde: Primates Familie: Hominidae Genus: Homo Spesie: H. habilis Binomiale naam Homo habilis Louis Leakey
  • Koninkryk: Animalia Filum: Chordata Klas: Mammalia Orde: Primates Familie: Hominidae Genus: Australopithecus Spesie: Au. africanus Binomiale naam Australopithecus


                                     
  • Koninkryk: Animalia Filum: Chordata Klas: Mammalia Orde: Primates Familie: Hominidae Subfamilie: Homininae Tribus: Hominini Subtribus: Hominina Genus: Australopithecus
  • Koninkryk: Animalia Filum: Chordata Klas: Mammalia Orde: Primates Familie: Hominidae Subfamilie: Homininae Genus: Paranthropus Spesie: P. robustus Binomiale
  • Koninkryk: Animalia Filum: Chordata Klas: Mammalia Orde: Primates Familie: Hominidae Genus: Homo Spesie: H. rudolfensis Binomiale naam Pithecanthropus
  • Koninkryk: Animalia Filum: Chordata Klas: Mammalia Orde: Primates Familie: Hominidae Subfamilie: Homininae Genus: Orrorin Senut et al., 2001 Spesie: O
  • Koninkryk: Animalia Filum: Chordata Klas: Mammalia Orde: Primates Familie: Hominidae Tribus: Hominini Genus: Homo Spesie: H. rhodesiensis Binomiale naam Homo
  • Koninkryk: Animalia Filum: Chordata Klas: Mammalia Orde: Primates Familie: Hominidae Subfamilie: Homininae Tribus: Hominini Genus: Homo Spesie: H. heidelbergensis
  • Koninkryk: Animalia Filum: Chordata Klas: Mammalia Orde: Primates Familie: Hominidae Subfamilie: Homininae Genus: Australopithecus Spesie: A. afarensis Binomiale
  • Koninkryk: Animalia Filum: Chordata Klas: Mammalia Orde: Primates Familie: Hominidae Genus: Australopithecus Spesie: A. sediba Binomiale naam Australopithecus

Users also searched:

hominidae, artikels met gnd-identifiseerders. hominidae,

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →