★ Hongkong Internasionale Lughawe - artikels met gnd-identifiseerders ..

                                     

★ Hongkong Internasionale Lughawe

Hongkong Internasionale Lughawe, ook bekend as Chek Lap Koklughawe is die lughawe van Hongkong wat op Lantau-eiland by Chek Lap Kok gebou is, en in 1998 geopen is. Dit is een van die voorste lughawens ter wêreld en het die "Wêreldlughawe van die Jaar" toekenning van Skytrax reeds 7 keer in 10 jaar gewen. Dit is die tuishawe van Cathay Pacific, Dragonair, Hong Kong Airlines, Hong Kong Express Airways en Air Hong Kong. Dit is die derde besigste lughawe in terme van die passasiers in Asie en die besigste in die wêreld in terme van vragverkeer.

Die lughawe het n hoogs gevorderde snelweg- en spoorwegstelsel wat dit verbind met Hong Kongstad. Die bouprojek was een van die grootste in die wêreld en het op Discovery Channel se "Tien grootste moderne projekte van die wêreld" verskyn. Dit is ontwerp deur die bekende argitek Norman Foster. Die doel van die lughawe was om die opeenhoping van verkeer, wat die ou Kai Tak Lughawe nie kon hanteer nie, te verlig. Dit bly een van die beste lughawens in die wêreld, saam met Lughawe Singapoer Changi en Seoul se Incheon Internasionale Lughawe.

Die lughawe is kommersieel operasioneel sedert dit die voormalige Kai Tak Lughawe vervang het in 1998, en is n belangrike streeksoordragsentrum, passasiersmiddelpunt en toegangsbestemming vir China met 44 bestemmings en die res van Asie.

Die Hong Kong Internasionale Lughawe huisves ook van die wêreld se grootste passasiersterminaalgeboue die grootste toe dit geopen het in 1998 en is een van die besigste lughawens in Asie. Die lughawe is een van die spille vir Oneworld Alliance, een van die Asiatiese-Stille Oseaan vragspille vir UPS Airlines. Dit is n fokusstad vir vele rederye, waaronder China Airlines Taiwan, China Eastern Airlines. Singapore Airlines, Ethiopian Airlines, Virgin Atlantic en Air India wat Hongkong as n halte gebruik vir hul onderskeie vlugte.

HKIL is n belangrike bydraer tot Hongkong se ekonomie, met ongeveer 65 000 werknemers. Meer as 100 lugdienste bedryf vlugte vanaf die lughawe na meer as 180 stede dwarsoor die wêreld. In 2013 het HKIL 59 900 000 passasiers hanteer, dit maak dit die elfde besigste lughawe wêreldwyd volgens passasiersverkeer. Dit het ook Memphis Internasionale Lughawe verbygesteek om die wêreld se besigste lughawe vir vragverkeer te word.

                                     
  • Thailand. Die lugredery se belangrikste sentrum is op die Hongkong Internasionale Lughawe en dit gebruik n vloot wat uitsluitlik uit Airbus A320s bestaan
  • Pacific is die internasionale vlagdraer van Hongkong met sy hoofkantoor en belangrikste spil geleë op Hongkong Internasionale Lughawe hoewel die lugredery
  • Internasionale Lughawe IATA: JNB, ICAO: FAOR, kort ORTIA is n reuse lughawe naby Johannesburg, Gauteng, Suid - Afrika, en die belangrikste lughawe vir
  • Cathay Dragon, is n internasionale lugredery met sy hoofkwartier in Cathay Dragon House op die Hongkong Internasionale Lughawe Hongkong Op 30 Junie 2018
  • IATA: N8, is n Hongkong - gebaseerde lugredery, met sy hoofkwartier in Tung Chung en sy vernaamste sentrum op Hongkong Internasionale Lughawe Die lugredery
  • enigste suiwer vragredery gebaseer in Hongkong met sy belangrikste sentrum op Hongkong Internasionale Lughawe Die lugredery bedryf n spoedvragnetwerk
  • Kansai Internasionale Lughawe 関 西 国際 空港 Kansai Kokusai Kūkō IATA - kode: KIX, ICAO: RJBB is n internasionale lughawe geleë op n kunsmatige eiland in
  • goedgekeur is. Die Hongkong - vlag word daagliks by die amptelike woning van die uitvoerende hoof, die Regeringshuis, Hongkong Internasionale Lughawe en alle grensposte
  • bedryf Bram Fischer Internasionale Lughawe Bloemfontein Kaapstad Internasionale Lughawe Koning Shaka Internasionale Lughawe by Durban Oos - Londen
  • 378 internasionale lughawens met 755 vlugsegmente. Die meeste UPS Airlines - vlugte gaan deur die UPS Worldport op Louisville Internasionale Lughawe wat
                                     
  • gebaseer is. Dit is in 2004 geloods, met aanvanklike vlugte na Bangkok en Hongkong Dit onderskei homself van ander laekosterederye omrede dit fieterjasies
  • Beijing. Air China bedryf sy vlugoperasies uit Beijing Capital Internasionale Lughawe as basis. Die Chinese landsvlag pryk op die romp van Air China vliegtuie
  • as Cargolux, is n lugvragredery met sy hoofkantoor te Luxemburg Findel Lughawe in Sandweiler, Luxemburg. Dit is een van die grootste geskeduleerde uitsluitlik - vrag
  • volskaalse ark gebou. Daar is ook n volskaalse ark naby die Hongkong Internasionale Lughawe in China. Dit is n gebou en nie gemaak om te dryf, soos Johan
  • die Republiek China Taiwan Dit is gevestig in Taiwan Taoyuan Internasionale Lughawe en het ongeveer 11 , 000 werknemers. China Airlines bedryf oor die
  • Volksrepubliek China bedien, vertrek hoofsaaklik van Ontario - lughawe op pad na Hongkong Suid - Kalifornië se Eerste Nasies Indiane trek eweneens voordeel
  • Capital Internasionale Lughawe Beijing vorm die politieke en kulturele sentrum van die Volksrepubliek China, terwyl stede soos Sjanghai en Hongkong die leiers
  • het in Januarie en Februarie 1973 by die Jan Smuts Lughawe tans O.R. Tambo Internasionale Lughawe plaasgevind waar die temperatuur 30 C behaal het en
  • Montreal, Quebec, terwyl sy grootste spil by die Toronto Pearson Internasionale Lughawe is. Die lugredery se plaaslike diens is Air Canada Express. Air
  • Helderberg geheet het, het opgestyg vanaf die Taiwan Taoyuan Internasionale Lughawe op pad na Johannesburg via Mauritius. Daar was 140 passasiers en
                                     
  • en die verteenwoordigers van omtrent sestig internasionale lughawens. Om die gebruik van bestaande lughawe infrastruktuur moontlik te maak sonder radikale
  • derde grootste intermodale hawe ter wêreld na Hongkong en Singapoer ook n belangrike rol op internasionale vlak. Die stad beskik oor uitstekende spoorwegverbindings
  • bedryf. Die internasionale hooflughawe staan bekend as die Incheon Internasionale Lughawe Suid - Korea het n verdere agt internasionale en sewe plaaslike
  • Berlin - Schönefeld as Berlyn se twee internasionale lughawens gedien, totdat die nuwe lughawe Berlyn - Brandenburg Internasionale Lughawe geopen is. Albei lughawens
  • Surinaamse Luchtvaart Maatschappij SLM 1 nasionale lughawe Johan Adolf Pengel Internasionale Lughawe Zanderij 4 vliegvelde met verharde aanloopbane 41
  • tienduisende vastelandse Chinese hulle op Taiwan gevestig, meestal vanuit Hongkong en Burma tans Mianmar Die uitbreek van die Korea - oorlog in Junie 1950
  • land het sestien kommersiële lughawens en vliegvelde: Phnom Penh Internasionale Lughawe in Phnom Penh is die grootste die ander is in Siem Reap, Sihanoukville
  • minister geword. Op 1 Julie dieselfde jaar is die Britse Kroonkolonie Hongkong aan die Volksrepubliek China oorhandig. Na n grondwetlike hervorming in
  • voortgesette onderwerping van die Tibettaanse volk vertroebel egter China se internasionale beeld. Die Volksrepubliek China is die grootste land volgens oppervlakte
  • neergelê. Bangladesj is n volle lid van die Internasionale Krieketraad IKR met toets - en Internasionale eendagwedstryd EDI - status, dus die tiende

Users also searched:

hongkong internasionale lughawe,

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →