★ Teenpous Honorius II - artikels met gnd-identifiseerders ..

                                     

★ Teenpous Honorius II

Vir die wettige pous met dieselfde naam sien Pous Honorius II.

Teenpous Honorius II was n teenpous in die Rooms Katolieke Kerk van 28 Oktober 1061 tot aan sy dood in 1072. Hy was die eerste teenpous in die Investituurstryd.

                                     

1. Biografie

Cadalus stam uit n adellike familie van Verona. Tydens die regering vam keiser Hendrik III van die Heilige Romeinse Ryk was hy die keiser se kanselier. Later is hy aangestel as biskop van Parma.

Toe Pous Nicolaas II op 27 Julie 1061 sterwe, sorg die hervormingsgesinde party van Hildebrand van Sovana daarvoor dat Anselmo di Lucca ook Anselmo da Baggio afkomstig uit die adel van Milaan as pous verkies word. Anselmo neem die naam Alexander II aan. Hildebrand vra egter nie die goedkeuring van die keiser nie. Die keiser Hendrik IV eintlik sy ma Agnes van Poitou wat as regentes regeer het stel toe Cadalus aan wat die naam Honorius II aanneem.

Die inkonsekwente politiek van Agnes, weduwee van keiser Hendrik III lei egter daartoe dat Honorius nie genoegsame steun gekry het nie. Honorius slaag wel daarin om Rome te verower in April 1062. In Oktober 1062 bestry hy op die sinode van Augsburg die regmatigheid van Alexander se aanstelling. Dit was te vergeefs en op die sinode van Mantua in 1064 skaar die Duitse biskoppe hulle agter Alexander.

Omdat hy alle steun verloor het, verlaat Honorius Rome en trek homself terug na Lombardye. Hoewel hy homself tot aan sy dood as die wettige pous beskou het hy geen kerklike of politieke mag meer gehad nie.

                                     
  • Pous Honorius kan verwys na n aantal pouse of n teenpous van die Rooms - Katolieke Kerk nl: Pous Honorius I 625 638 Pous Honorius II 1124 1130
  • naam Honorius II aanneem. Honorius het die goedkeuring van keiser Hendrik V van die Heilige Romeinse Ryk gehad. Na n paar dae bedank Honorius uit sy
  • op 27 Julie 1061 sterf het die Duitsers dadelik n teenpous Honorius II uit Basel, verkies. Honorius was van Duitse afkoms en is voorgestel deur keiserin
  • bevorder Wibert van Ravenna later Teenpous Clemens III tot aartsbiskop van Ravenna. Onbekend Teenpous Honorius II Onbekend Romanos IV, keiser van
  • bekend verwerf het: Teenpous Petrus II Manuel Alonso Corral, vanaf 2005 Teenpous Michael I David Allen Bawdien, vanaf 1990 en Teenpous Pius XIII Earl
  • Paschalis se opvolger Pous Callixtus II hom egter weer as kardinaal aangestel. Toe Callixtus se opvolger Pous Honorius II in 1130 sterwe en daar onduidelikheid
  • Paschalis II Op 14 Februarie 1130 volg hy Pous Honorius II op en regeer tot sy dood op 24 September 1143. Hy word opgevolg deur Pous Celestinus II Die naam
  • Anacletus II gebore Pietro Pierleoni was n teenpous in die Rooms Katolieke Kerk van 14 Februarie 1130 tot aan sy dood op 25 Januarie 1138. Pietro Pierleoniwas
  • Pous Innocentius II volg Pous Honorius II op. 14 Februarie Pietro Pierleoni word as Teenpous Anacletus II gekies teen Pous Innocentius II Sint Rosalia
                                     
  • het nie daarmee saamgestem nie en het Cadalus, biskop van Parma as Teenpous Honorius II aangestel. Dit was die begin van die jarelange Investituurstryd.
  • Celestinus II ook gespel Coelestinus of Caelestinus was die 165ste pous van die Rooms - Katolieke Kerk. Die pous word soms verwar met Teenpous Celestinus II Pous
  • II volg Pous Nicolaas II op as pous van die Rooms - Katolieke Kerk. 28 Oktober Pietro Cadalus word deur die keiser aangestel as Teenpous Honorius II van
  • het n pous verkies kronologies eers Teenpous Eulalius en toe Bonifatius en daar is besluit om keiser Honorius te vra om die finale keuse te maak. Die
  • Februarie 1119 volg hy Pous Gelasius II op en regeer tot sy dood op 13 Desember 1124. Hy word opgevolg deur Pous Honorius II Die naam Callixtus beteken die
  • 1124 aangestel deur Pous Callixtus II pouslike gesant in Duitsland vir Pous Honorius II en later Pous Innocentius II van 1125 tot 1126 en pouslike kanselier
  • in die res van die jaar. 498 Pous Simmachus volg Pous Anastasius II 498 Teenpous Laurentius word verkies. 545 Pous Vigilius vertrek na Konstantinopel
  • verskeie onreëlmatighede voor. Die latere naamgenote van Pous Felix II wat eers as n teenpous beskou is, moes almal hernommer word toe hy as wettige pous erken
  • kroon Hendrik II en sy vrou Kunigunde tot keiser en keiserin van die Heilige Romeinse Ryk. 1130 Pous Innocentius II volg Pous Honorius II op. 1130 Pietro
  • nefie van Pous Honorius II Voor sy verkiesing was Anastasius kardinaal - biskop van Sabina en n fel teenstander van Teenpous Anacletus II Op 8 Julie 1153
  • die keiser aangestel as Teenpous Honorius II van die Rooms - Katolieke Kerk. 1419 Kardinaal Morosini kroon Koningin Johanna II van Napels. 1538 Pous


                                     
  • Agnes, ontevrede moet die aanstelling van Pous Alexander II en hulle stel Teenpous Honorius II aan. Die stryd het egter tot uitbarsting gekom in 1075 tussen
  • Keiser Honorius straf Teenpous Eulalius met afsetting as pous omdat hy die keiser se bevel verontagsaam het. 1764 Die Habsburgse Joseph II word in
  • nog 273 dae in hierdie jaar. 999 Pous Silvester II volg Pous Gregorius V op. 1285 Pous Honorius IV volg Pous Martinus IV op. 1513 Juan Ponce de
  • 1111 Teenpous Silvester IV onderwerp hom aan Pous Paschalis II of dalk 12 April 1286 Pous Honorius IV ekskommunikeer koning James II van Sisilië
  • Johannes XIII op. 1145 Pous Lucius II gee die St. Sabas klooster aan die monnike van Cluny. 1217 Pous Honorius III vra William, hertog van Pembroke

Users also searched:

teenpous honorius ii, artikels met gnd-identifiseerders. teenpous honorius ii,

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →