★ Hemoglobien - artikels met gnd-identifiseerders ..

                                     

★ Hemoglobien

Hemoglobien, gewoonlik verkort tot Hb, is n proteïen in rooibloedselle wat suurstof in die liggaam sirkuleer. Hemoglobien het n kwaternêre struktuur en het twee α- en twee β-subeenhede.

                                     
  • binneoor. Sekere senuweevesels is met omhulsels van miolien omring. Die hemoglobien bevat kettings van 4 aminosure 2α en 2β. Die Gnathostomata omvat die
  • wanneer die getal eritrosiete rooibloedselle en of die hoeveelheid hemoglobien in die bloed verlaag. Dokter in die huis, Dr Jan van Elfen, 1993 ISBN
  • chloor wat uit n heemgroep gevorm kan word, soos heem - B wat in die hemoglobien van menslike bloed voorkom. Hierdie artikel is n saadjie. Voel vry om
  • liggaamselle te lewer via die bloed. Die rooi kleur is afkomstig van die hemoglobien in die sel, wat n ysterbevattende proteïenmolekuul is wat suurstofmolekule
  • die liggaam. Die diertjie kan bloei indien beskadig want dit bevat hemoglobien Dit is gewilde aas en word deur baie visse gevreet. Gids tot die Kusgebiede
  • kan tot dood lei. Dit is n hemotoksien. Dit beteken dat die gif die hemoglobien in die rooibloedliggaampies aanval en vernietig, en só die bloed in die
  • druppels waterstofperoksied word op die monster gedrup. As die monster hemoglobien bevat, word dit pienk na die toevoeging van die peroksied, as gevolg
  • gewoonlik tot bloedarmoede as die ystervoorraad van die liggaam opraak, en hemoglobien bloedkleurstof nie meer geskep kan word nie. n Gesonde persoon kan
  • hemoglobinopatie. Die genetiese defek lei tot die vorming van n abnormale hemoglobien - molekule. Dit maak die bloedselle kwesbaar vir beskadiging, wat dan tot
  • bestaan uit n enkele polipeptiedketting, ander weer uit n hele aantal. Hemoglobien bestaan byvoorbeeld uit vier polipeptiedkettings. Die volledige stel
  • vere van voëls bloed se rooi kleur is toe te skryf aan ʼn pigment wat hemoglobien genoem word. Chlorofil kom in alle plante voor, insluitende die wiere
                                     
  • Die pirrool - molekuul kom as ligand in pigment voor, bv. in chlorofil, hemoglobien en indigo. Die nie - aromatiese gehidrogeneerde weergawe word pirrolidien
  • ligbreking en violet die meeste. Suurstofhoudende bloed is rooi weens die hemoglobien wat daarin bevat is. Rooi lig word eerste deur seewater geabsorbeer
  • waargeneem word. Bilirubien is n afbrekingsproduk van hemoglobien of rooi bloedkleurstof. Hemoglobien maak die opneem van suurstof in die longe en die vervoer
  • braking, anemie weens die hemolise hemoglobienurie aanwesigheid van hemoglobien in die urine retinale skade en stuiptrekkings. Die kenmerkende simptoom
  • algemene tipe monitor meet die hoeveelheid versadiging van die bloed se hemoglobien Dit het gewoonlik n paar klein liguitstralende diodes Engels: light
  • pigment hemosianien in die bloed vervoer. Slegs n paar spesies gebruik hemoglobien vir die doel, terwyl ander spesies geen pigmente het nie maar die gasse
  • en geen invoeld op gesondheid of genesing is vasgestel nie. Alhoewel hemoglobien die bloedproteïen wat suurstof dra, swak diamagneties is wanneer dit
  • anti - oksidant, net soos bilirubien wat normaalweg n afbreekproduk is van hemoglobien Hoogs gekonsentreerde bronne van suurstof bevorder vinnige verbranding
  • vernietiging van verouderde of abnormale rooibloedselle. Eers word die hemoglobien gestroop van die heemmolekule wat dan deur verskillende prosesse van
  • vleis spierselle, Kollageen in kraakbeen, Keratien in hare en naels, Hemoglobien in bloed selle. Aminosure word gekoppel deur peptoolbindings. 2 aminosure
                                     
  • vermoed dat die meganisme van metielisosianaat die karbamilering van hemoglobien is, wat die suurstofbindingsvermoë kan beïnvloed en hipoksie suurstofarmoede
  • die familie Planorbidae kan in suurstofarm water leef omdat hulle van hemoglobien as suurstofdraer gebruik maak. Slakke het n oop bloedvatstelsel en die
  • diere het n groot hoeveelheid mioglobien in hul spiere, wat net soos hemoglobien in die bloed suurstof bind en veroorsaak dat die spiere n swart kleur
  • Vitamien B12, waarvan die aktiewe liggings soortgelyk is aan dié van hemoglobien is n organometallieke verbinding wat natuurlik voorkom en van groot
  • koolstofmonoksiedvergiftiging vind plaas wanneer koolstofmonoksied in die bloed aan die hemoglobien die rooi kleurstof wat normaalweg suurstof in die bloed vervoer verbind
  • dat hemoglobien n kaliumsout is, en die bufferreaksie verloop soos volg Hb is die afkorting vir hemoglobien KHb H2CO3 KHCO3 HHb Hemoglobien ruil
  • glutamiensuur hidrofilies is, veroorsaak hierdie verandering dat die hemoglobien meer geneig is om aggregate te vorm. Valien is vir die eerste keer in
  • onder andere respirasie insluit asook in die suurstofdraende proteïene hemoglobien en mioglobien. Anorganiese yster wat betrokke is by redoks - reaksies word
  • bloedglukoskonsentrasie in die afgelope drie maande, naamlik die geglikosileerde hemoglobien HbA1C Met behulp hiervan kan die gemiddelde bloedglukosewaarde beoordeel

Users also searched:

hemoglobien, artikels met gnd-identifiseerders. hemoglobien,

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →