★ Hochtaunuskreis - artikels met gnd-identifiseerders ..

                                     

★ Hochtaunuskreis

Die Hochtaunuskreis is n administratiewe distrik in die Duitse deelstaat Hesse. Die administratiewe setel en grootste nedersetting is Bad Homburg vor der Höhe.

Vanwee sy ligging naby die metropolitaanse gebied van Frankfurt am Main, een van die belangrikste ekonomiese spilpunte van Duitsland, word die distrik deur besondere ekonomiese, demografiese en sosiologiese aanwysers soos die tweede hoogste per capita-koopkrag van alle Duitse distrikte ná die Beierse distrik Landkreis Starnberg en van die hoogste eiendomspryse in Duitsland gekenmerk. Sy landskap word onder die mees verruklike in die deelstaat gereken.

                                     
  • Friedrichsdorf is n stad in die administratiewe distrik Hochtaunuskreis van die Duitse deelstaat Hesse, sowat 20 kilometer noord van Frankfurt am Main
  • uit die hoë Middeleeue in Kronberg im Taunus, n stad in die distrik Hochtaunuskreis van die Duitse deelstaat Hesse. Die kasteelterrein is op n rotsplato
  • Bad Homburg v. d. Höhe is die administratiewe setel van die distrik Hochtaunuskreis en een van sewe stede in die Duitse deelstaat Hesse met besondere status
  • is n opelugmuseum naby Neu - Anspach in die administratiewe distrik Hochtaunuskreis van die Duitse deelstaat Hesse. Die park, wat in 1974 deur die Hessiese
  • Taunus is n stad en herstellingsoord in die administratiewe distrik Hochtaunuskreis van die Duitse deelstaat Hesse. Die stad is naby Frankfurt am Main
  • Cronberg is n klein stad en kuuroord in die administratiewe distrik Hochtaunuskreis van die Duitse deelstaat Hesse. Sy naam is afgelei van die kasteel
                                     
  • grens Frankfurt aan die Main - Taunus - Kreis, in die noordweste aan die Hochtaunuskreis in die noorde aan die Wetteraukreis, in die noordooste aan die Main - Kinzig - Kreis
  • Gießen Kassel Bergstraße HP Darmstadt - Dieburg DA Groß - Gerau GG Hochtaunuskreis HG Main - Kinzig - Kreis MKK HU Main - Taunus - Kreis MTK Odenwaldkreis

Users also searched:

hochtaunuskreis, artikels met gnd-identifiseerders. hochtaunuskreis,

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →