★ Hochheim am Main - artikels met gnd-identifiseerders ..

                                     

★ Hochheim am Main

Hochheim am Main is n stad in die administratiewe distrik Main-Taunus-Kreis van die Duitse deelstaat Hesse. Hochheim is n belangrike sentrum van die wynboubedryf wat hier tot in die Romeinse tydperk terugdateer. Plaaslike wyne, wat teen die suidelike berghange van die Taunus-reeks verbou word deur kenners onder die bestes op aarde gereken.

Maar dit was veral koningin Victoria van die Verenigde Koninkryk aan wie wyn uit Hochheim sy wêreldfaam te danke het. Hock, soos dit in die Engelssprekende wêreld genoem word, het sinoniem met Rynwyn geword. Victoria het selfs genesende kragte aan haar gunstelingwyn toegeskryf: A good Hock keeps off the Doc.

                                     
  • die aantreklike landskappe langs die Mainrivier en die wingerde van Hochheim am Main en Flörsheim waar n wêreldbekende witwyn, die Rheingauer Riesling
  • die aangrensende Rheingau - Taunus - distrik, die stede Eppstein, Hochheim am Main en Hofheim am Taunus en die dorpe Bischofsheim en Ginsheim - Gustavsburg met

Users also searched:

hochheim am main, artikels met gnd-identifiseerders. hochheim am main,

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →