★ Honda - artikels met gnd-identifiseerders ..

                                     

★ Honda

Honda Motor Co., Ltd. is n Japannese openbare multinasionale korporasie, wat veral bekend is as n vervaardiger van motors, motorfietse en kragtoerusting.

Honda is die wêreld se grootste motorfietsvervaardiger sedert 1959, sowel as die wêreld se grootste vervaardiger van binnebrandenjins gemeet in volume, hul vervaardig meer as 14 miljoen binnebrandenjins elke jaar. Honda was die tweede grootste Japannese motorvervaardiger in 2001. Honda was die agtste grootste motorvervaardiger in die wêreld ná General Motors, Volkswagen Groep, Toyota, Hyundai Motorgroep, Ford, Nissan, en PSA Peugeot Citroen in 2011.

                                     

1. Agtergrond

Honda was die eerste Japannese motorvervaardiger wat n toegewyde luukse handelsnaam, Acura, vrygestel het in 1986. Benewens hul kern motor- en motorfietsondernemings, vervaardig Honda ook tuintoerusting, buiteboordmotors, waterponies, kragopwekkers en ander produkte. Sedert 1986 is Honda besig met navorsing oor kunsmatige intelligensie / robotika en stel hulle hul ASIMO-robot in 2000 vry. Hulle het ook die lugvaartbedryf aangedurf met die stigting van GE Honda Aero Engines in 2004 en die Honda HA-420 HondaJet, waarmee produksie in 2012 mee begin is. Honda het drie gesamentlike ondernemings in China: Honda China, Dongfeng Honda en Guangqi Honda.

In 2013 het Honda ongeveer 5.7% 6.8 miljard dollar van sy inkomste in navorsing en ontwikkeling belê. In 2013 het Honda ook die eerste Japannese motorvervaardiger geword wat n netto-uitvoerder van die Verenigde State was en 108 705 Honda- en Acura-modelle uitgevoer het, terwyl hy slegs 88 357 ingevoer het.

                                     

2. Korporatief en vervaardiging

Honda se hoofkwartier is in Minato, Tokio, Japan. Sy aandele verhandel op die Tokio-aandelebeurs en die New York-aandelebeurs, sowel as beurse in Osaka, Nagoya, Sapporo, Kyoto, Fukuoka, Londen, Parys en Switserland.

In die 2017-boekjaar is driekwart van die omset gegenereer uit die verkoop van motors en 12% uit die verkoop van tweewielers. Die res is behaal deur finansiele dienste, klein enjins en ander produkte. In hierdie jaar is 5.0 miljoen motors verkoop. Noord-Amerika en Asie is die belangrikste verkoopsmarkte, elk met 2.0 miljoen eenhede. Japan beklee die derde plek met 668 000 voertuie en minder as 200 000 voertuie is in Europa verkoop. In dieselfde jaar is byna 18 miljoen tweewielers, soos bromponies en motorfietse, verkoop, waarvan die oorgrote meerderheid in Asie was.

Vir die boekjaar 2018 het Honda n verdienste van VS$ 9.534 miljard gerapporteer, met n jaarlikse inkomste van VS$ 138.250 miljard, n toename van 6.2% in vergelyking met die vorige fiskale siklus. Honda se aandele het meer as $32 per aandeel verhandel, en die markkapitalisasie daarvan is in Oktober 2018 op VS$ 50.4 miljard gewaardeer.

Die maatskappy het monteeraanlegte regoor die wêreld. Hierdie aanlegte is gelee in China, die Verenigde State, Pakistan, Kanada, Engeland, Japan, Belgie, Brasilie, Meksiko, Nieu-Seeland, Maleisie, Indonesie, Indie, Filippyne, Thailand, Vietnam, Turkye, Taiwan, Peru en Argentinie. Teen Julie 2010 was 89 persent van die Honda- en Acura-voertuie wat in die Verenigde State verkoop is, in Noord-Amerikaanse aanlegte gebou, teenoor 82.2 persent n jaar tevore.

                                     
  • Honda Racing F1 behels die Formule Eenwedrenbedrywighede van die Japannese motorvervaardiger Honda Dit omvat grotendeels die verskaffing en ondersteuning
  • Die Honda Ballade was n kompakte motor wat deur Honda van Japan gebou is. Dit het begin as n vierdeur hoëtoerustingvlakweergawe van die Honda Civic
  • die Honda Accord en het oor vyf geslagte gestrek. Die Prelude is deur Honda gebruik om die Japannese Honda - kleinhandelverkoopsketting genaamd Honda Verno
  • Die Honda Jazz, ook bemark as die Honda Fit, is n vierdeur, voorenjin, voorwielaangedrewe superminimotor wat sedert 2001 deur Honda in agt lande vervaardig
  • Honda CBR900RR Die Honda CBR900RR, ook bekend as die Fireblade in sommige lande, is n 900 cc sportfiets, deel van die CBR - reeks deur Honda bekendgestel
  • Honda CBR1000RR Die CBR1000RR, wat in sommige lande bekend staan as die Fireblade, is n 999 cc 61, 0 kubieke duim vloeistofverkoelde inlynviersilinder
  • Die Honda CR - V is n kompakte Oorkruis SNV crossover genoem in Amerika wat sedert 1995 deur Honda vervaardig word. Dit is losweg afgelei van die Honda
  • Die Honda CBR600RR is n 599 cc sportmotorfiets, deel van die CBR - reeks wat bemark word deur Honda sedert 2003 as n resiesweergawe van Honda se CBR600F - reeks
  • Honda CBR - reeks Die Honda CBR - modelle is n reeks van Honda sportmotorfietse. Met die uitsondering van die enkelsilinder CBR125R, CBR150R, CBR250R en


                                     
  • B - reeks is n familie van inlynviersilinder DOHC - motorenjins wat in 1988 deur Honda bekendgestel is. Gelyktydig met die D - reeks, wat hoofsaaklik SOHC - enjins
  • Die Honda CBR1100XX Super Blackbird was n Honda supermotorfiets, deel van die CBR - reeks wat van 1996 tot 2007 vervaardig is. Die fiets is ontwikkel om
  • Honda CBR250RR is n CBR - reeks 250 kubieke sentimeter 15 dm3 inlyntweesilinder - sportfiets vervaardig deur Astra Honda Motor, n filiaal van Honda in
  • Die Honda Valkyrie is n motorfiets wat vervaardig is deur Honda vanaf 1996 tot 2003. Dit was aangewese as die GL1500C in die Amerikaanse mark en F6C Flat
  • Die Honda Gold Wing is n reeks toermotorfietse deur Honda vervaardig. Dit is vrygestel op die Keulen Motorfietsskou in Oktober 1974, en het n gewilde
  • Takaya Honda gebore 6 September 1987 is n Australiese akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Neighbours 1985
  • Die Honda A - reeks inlynviersilinderenjins was gebruik in 1980 Honda Accord en Prelude modelle. Dit is in 1982 ingevoer met die tweede generasie Honda Prelude
  • Keisuke Honda gebore 13 Junie 1986 is n Japannese sokkerspeler. Hy het vir die Japannese nasionale sokkerspan uitgedraf. FIFA World Cup South Africa
  • deur Honda se eie ingenieurs ontwerp. Dit word vervaardig in Honda se Anna, Ohio en Lincoln, Alabama, enjinaanlegte. Dit is n 60 V6 - enjin Honda se bestaande
  • Nagayasu Honda 本田 長康, Honda Nagayasu? is n voormalige Japannese sokkerspeler. Hy het vier keer vir die Japannese nasionale sokkerspan uitgedraf. National
  • Die inlynviersilinderenjin van die Honda D - reeks word in verskillende kompakte modelle gebruik, meestal die Honda Civic, CRX, Logo, Stream en die eerste
  • Die Honda CB900F is n motorfiets wat deur Honda vervaardig is, en in twee aparte produksielopies verskyn het, ongeveer twintig jaar uitmekaar. Beide geslagte
  • Die Honda K - reeks - enjin is n reeks viersilinder - vierslagenjins wat in 2001 bekendgestel is. Die enjins van die K - reeks is toegerus met DOHC - klepwerking
                                     
  • Honda wat reeds n belang van 45 in die BAR - span besit het, het hul oorname van die span voltooi en die naam aan die begin van die seisoen na Honda
  • Takuya Honda gebore 17 April 1985 is n Japannese sokkerspeler. Hy het vir die Japanse nasionale sokkerspan uitgedraf. Japan National Football Team
  • gaan beëindig en oorgaan na Honda - enjins. Einde Julie word dit egter bekendgemaak dat die beplande samewerking met Honda nie sal voortgaan nie. Direk
  • Yasuto Honda gebore 25 Junie 1969 is n voormalige Japannese sokkerspeler. Hy het vir die Japanse nasionale sokkerspan uitgedraf. Japan National Football
  • enjinverskaffer Honda Williams - bestuurder, George Russell, het ook n aantal dele van sy enjin vervang, en ook hy moes agteraan begin. nl Honda bevestigt
  • Benetton, Renault, BAR en Honda gejaag. Hy neem n blaaskans in 2017 en is tans n reserwebestuurder vir die McLaren - Honda - renspan. FIA entry list reveals
  • Honda se eerste produksie - V6 was die C - reeks dit is vervaardig in verplasings van 2, 0 tot 3, 5 liter. Die C - enjin is meer as 20 jaar lank in verskillende
  • bandverskaffer in 2017. Van funksie verander Jenson Button: McLaren - Honda McLaren - Honda reserwejaer Van span verander Esteban Gutiérrez: Haas - Ferrari

Users also searched:

honda, artikels met gnd-identifiseerders. honda,

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →